StoneFly Cottages
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
StoneFly Cottages is geleë in die dorpie Dullstroom en bied puik akkommodasie vir paartjies wat lief is vir die natuur, en groepe wat hierdie deel van Mpumalanga besoek.
Die 4 kothuise is gerieflik gemeubeleer en elkeen beskik oor 'n ruim, oopplan-interieur met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ontbythoekie en privaat badkamer. Elke kothuis het ook 'n kaggel en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Gaste kan hul dae slyt deur die dierbare dorpie te verken, die nabygeleë Dullstroom Natuurreservaat te besoek, of kunsvlieghengel te beoefen. Saans kan daar lekker langs die braaiplek met 'n uitsig oor die tuin gekuier word.
Let asb. daar is 'n grondpad van 500 m na die eiendom. Dis nie geskik vir lae sportsmotors of motorfietse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
CE Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
- Gaste dink StoneFly Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang