Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strathwold Farm - Stonehaven Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut fenomenaal. Die stilte en privaatheid is fantasties. Ideale plek vir ontspan en batterye herlaai. Die cottage is knus met alles wat benodig is. Van 'n fantastiese kaggel met genoeg hout tot heerlike gerieflike bed en lekker groot stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heaven on earth. Heaven on earth! The cutest cottage I have ever seen. We really enjoyed our mini getaway with the kids. Definitely recommending this place to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Idyllic, peaceful, charming. Our stay was lovely. It's peaceful and quiet, and I definitely wish we could have stayed longer. The dirt road to get there is quite bumpy, but we managed fine. Will definitely be coming back in the future. Moms' getaway for the win.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Van die beste. Verbly par exelence. Vyf ster een van die lekkerste oornag plekke waar ek al oorgebly het. vriendelikheid verdien vermelding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly, sal beslis weer gaan en langer bly! Baie dankie vir al jou moeite. Ons sal beslis weer moet kom kuier en bietjie langer bly. Julle kan dalk dink aan gas vir die onverwagte kragprobleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Was baie rustig en netjies gewees! Baie lekker vir 'n vinnige naweek wegbreek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Skoon. Gemaklik en mooi. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en skoon. Die hoenders het lekker saam met ons op die stoep gekuier. Die plaas is baie mooi en goed in stand gehou. Lara en Gideo was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Stil - net wat ons wou gehad het. Mooi, stil met baie vuurmaakhout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter. E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

The best holiday accommodation I have ever stayed in. Excellent value for money. A most pleasant surprise. Our expectations were exceeded. Tastefully decorated, comfortable. An ideal cottage for a complete break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jfa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Luukse rustige wegbreek. Ons was hartlik ontvang deur Lara. Cottage is luuks met als wat jy benodig. Elegante huis met beste breekware en eetgerei wat min ander plekke voorsien. Die kamer was knus met gemaklike bed en gemakstoele. Daar is elektriese komberse en 'n verwarmer in die kamer. Die heerlike kaggel was ons hoogtepunt en oorgenoeg hout word voorsien. Verder word die "coffee press" en koffie baie wardeer. Ons sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4,2 km vanaf R36, Strathwold-plaas, 12,9 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab8412e79209b1310212f36eb7f2138d11ae95823966bb5308a4381e5871a8e22885799e6925319999d214dd7287652ca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 4.2 km from R36 Strathwold Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589475639915 30.249762955895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang