Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stormy Hill Country Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Terri H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

A beautiful getaway. Having horses grazing at your door step was a absolute treat! Book a out ride on the horses or at the very least take a walk on the farm. The Wi-Fi connection isn't great so just a heads up if you are needed it for work make sure you have a backup plan. It does work just the signal isn't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure having you here and I hope to see you again.

Mohan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Caroline is so friendly and cooperative. It's the best place where we want to be far from city life and social media. Suitable to go with 2 families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Rustige wegbreek. Ons het die wegbreek baie geniet, veral die houtkagel in die sitkamer. Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens welkom voel. My man het die perdry baie geniet. Die huisie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you for your lovely review. I'm so happy you both enjoyed Stormy Hill and I hope to see you here again.

Santa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2019

Pragtige omgewing, maar nie veel om te doen nie. Pragtige ou gebou met al die nodige geriewe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Thys F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

'n Wonderlike ervaring. Die bestemming was perfek vir ons behoeftes. 'n Netjiese huis met 'n asemrowende uitsig en Caroline was die perfekte gasvrou. Die kinders het die perdry-uitstappies terdeë geniet. Dit was heerlik om tuis te gaan by iemand wat alles met oorgawe doen. Werklik 'n ervaring om te onthou, ons sal Stormy Hills Country Cottage enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you so much for coming to stay and ride at Stormy Hill. It was lovely having you here and I'm so pleased you enjoyed your stay.

Carli N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Gesellig en gasvry. Caroline is fantasties. Sy het ons so welkom laat voel. Ons kinders het die perdry vreeslik geniet. Heerlik gekuier om die vuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you for this great review. It was an absolute pleasure having you stay in the cottage and come horse riding. Caroline

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Rusplek vir gees, siel en liggaam. Ons is hartlik verwelkom en was so behulpsaam met alles gewees en aanbeveel wat om in die omgewing te gaan doen en plekke wat ons kan gaan besoek. Nie ek of my man weet veel van perdry af nie en die gasvrou het die perfekte perd vir ons elkeen uitgesoek en ons het 'n onvergeetlike ervaring gehad om met die perde in die berge en woud te gaan stap. Die cottage is net so ruim en is die ideale plek as jy net wil gaan rus met die pragtigste en rustige natuurskoon oral om jou. Dit is die plek om jou battery te gaan laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you so much for your lovely review, and I hope to see you at Stormy Hill again sometime. Caroline

Willie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2018

Lekker wegbreek. Vriendelike ontvangs, baie mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Regte rustieke plaaservaring. As jy hou van die ongerepte natuur, dan is jy op regte plek. Die gasvrou is fantasties en gaan uit haar pad uit om jou tuis te laat voel. Ons het die hitte van die stofie in die kamer geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Stormy Hill Country Cottage
Thank you for this lovely review. I'm so glad you enjoyed your stay here. Caroline

Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Uitstekend. Uitstekende plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R7 020
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R7 020
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed682da717c18380f9eae75ed4d2cac655249325e92eed83b7990d26d78d4930d790d948a6b12043b665d480e5585857209d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 020 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 Stormy Hill Road D510 3211 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.682118902894 29.953010827085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang