Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper Self Catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 93 resensies vir Strandloper Self Catering Units
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ester V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Pragtige eenheid, veilige parkering, gerieflik, uitstekende ligging.

Die akkommodasie het al my verwagtinge oortref. Ronel, ons gasvrou, was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was pragtig ingerig en het ons dadelik laat welkom voel. Die ligging is uitstekend.

Bernita B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Baie dankie, ons het lekker gekuier.

Uit die boonste rakke. As jy wil kla oor iets gaan mens beslis moet soek vir klagtes. Mooiste uitsig en lieflike braai, kuierarea op perseel. Net 'n hanetree van eenheid is die hoogtepunt - wandelpadjies al langs die see waar mens vir kilometers kan stap en natuurskoon bewonder. Baie dankie, sal beslis weer kom kuier.

Strandloper Self Catering Units se terugvoer

Dankie Bernita vir jou terugvoer.
Ons is baie bly julle het jul kuiertjie geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Groete.
Ronel

Strandloper Self Catering Units
Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Dit was 'n heerlike ervaring.

Die eenheid was baie netjies en gesellig en baie goed toegerus. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Marli M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Pragtige ligging en see-uitsig en lekker ingeboude stoep vanaf hoofslaapkamer. Bring net nog ekstra kombuis toerusting saam. Andersins beste waarde.

Meta V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meta V

Baie aangenaam en rustig, met 'n lieflike seeuitsig!!

Ek sou aanraai dat ouer garde vra vir een van die onderste woonstelle, want daar is baie trappe om te klim.

Jenny N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Absolutely fantastic accommodation.

Beautiful views. Lovely clean and tastefully furnished accommodation. Close to the beach and 2 tidal pools. Easy drive to Hermanus.

Bets S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S

Die plekkie is baie netjies, alles wat jy nodig het, nie ver van die see nie.

Lekker rustig en stil daar. Dit is rustig en stil daar, die see is loopafstand, nie ver van die winkels af nie.

Marinda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Heerlik ontspan.

Sal beslis weer daar gaan kuier en heerlik ontspan.

Arabella B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arabella B

Soul restoring!

The perfect place to restore your soul, peaceful and secluded. Will definitely go back. Thank you to Ronel and Andre, they were awesome hosts!

Charl S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Baie lekker en aangenaam.

Great ligging, amazing kommunikasie en maklike toegang. Beddens en geriewe uitstekend.

Britt H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt H

Spacious, clean and perfect for a group of cyclists.

7 of our group of cyclists stayed at Strandloper. It was easy to access, well located, spacious and clean and we would love to come back.

Nico B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Skoon en netjies. Mooi uitsig. Rustig. Sal vir seker weer gebruik.

Plek was maklik bekombaar met aanwysings. Ons het 'n mooi uitsig oor die see gehad. Het die tyd daar geniet.

Derek B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Sien maar net die sterre!

Sien sterre.

Zelda K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Pragtige see uitsig!

Die woonstel kyk uit op die see. Was heerlik om met dit wakker te word elke oggend! Ronel was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

Johan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Netjies en gerieflike verblyf.

Ons het ons kuier by Strandloper baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Sal graag in die toekoms weer besoek.

Tamryn P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn P

Great place!

Perfect for a break from your everyday lifestyle!

Albertus S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Was aangenaam, ongelukkig te ver van swemstrand.

Ideaal vir stappers.

Lynnzelle B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B

Awesome!

Baie goeie diens en verblyf! Baie goed geleë met die see op jou voorstoep! Strandloper sien ons vir seker weer!

Jean-pierre B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre B

Mooi en ruim.

Hoogs aanbeveel. Baie netjiese selfsorg-eenheid groot genoeg vir 'n gesin. Baie lekker balkon waar jy kan sit in die laatmiddagson en die uitsig geniet. Sal dit hoogs aanbeveel.

Sandy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S

Well-equipped unit with fabulous views.

The unit is very well-equipped with everything required for a breakaway. Fabulously located a mere 50 meters from the ocean, the views are out of this world. Easy access to pathway along the coast. Great value for money and ideally situated.

Suretha B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B

Dit was rus vir my siel.

'n Pragtige plek met die mooiste see-uitsig, netjies, lieflike dekor en ons het dadelik tuis gevoel. Dis stil en privaat.

Giny A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giny A

Dit was wow. Ongelooflik lekker en bitter mooi.

Strandloper is vir seker die plek om te bly. Die netheid is tops van die eenheid. Die ligging is perfek. Dit is vir seker 'n moet-blyplek om te kies.

Elna B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Uitstekende verblyf!

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid met pragtige see-uitsig!

Franziska V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziska V

Baie rustig. Het dit baie geniet.

Die verblyf was baie skoon en netjies. Die mense was baie behulpsaam veral met die loadshedding. Lekker naby aan die see.

Tiaan W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W

Als wat mens nodig het vir 'n gesin vakansie by die see!

Ons het vir seker baie lekker gekuier by die Strandloper! Boonop was Ronel en Andre baie verwelkomend, vriendelik en behulpsaam! Jy kan die branders hoor breek so naby is die eenheid aan die see! Ons sal vir seker weer akkommodasie by die Strandloper boek in die toekoms! Tien uit tien!

Monika L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L

Heerlike uitsig oor die see van amper elke venster.

Die Albatros-woonstel was helder, skoon, ruim en vriendelik. Alles was daar en het goed gewerk. Ons moes 'n dag langer bly en hulle was baie tegemoetkomend. Sou net (gedurende die wintermaande) aanbeveel dat hulle pantoffels of 'n matjie voor die bed sit - my voete was yskoud op die teëlvloer. Die bure was rustig en die omgewing pragtig. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Frik P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Wat 'n aangename en verwelkomende verblyf.

Die akkommodasie was "Out of this world". Skoon en baie huislik. Dit is regtig 'n lushof en 'n mens kan net lekker rus.

Callie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V

We had an excellent stay with spectacular views and exceptional service from the hosts, Ronel and André.

See stars.

Lisbie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisbie K

Netjies en mooi. Sal enige tyd weer gaan.

Baie netjies. Goed geleë. Sal enige tyd weer gaan en sal dit aanbeveel.

Claudia H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia H

Netjiese verblyf naby die see.

Ons het baie lekker gebly. Als was netjies. Woonstel is loopafstand van die see met 'n mooi uitsig.

Lance H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lance H

Enjoyed my stay at the Strandloper.

Some suggestions: please supply more bath towels. We had 1 set for 3 nights among 4 people. Outside braai area needs improvement as there is no proper ventilation due to the tree, braai is situated too low on the ground.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het my verblyf by die Strandloper geniet.

'n Paar voorstelle: verskaf asseblief meer badhanddoeke. Ons het 1 stel vir 3 nagte tussen 4 mense gehad. Buite braai-area moet verbeter aangesien daar nie behoorlike ventilasie is nie, die braai is te laag op die grond geleë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jaun H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun H

Baie sentraal geleë perfek vir ‘n rustige wegbreek.

Baie goed-ingerigte woonstel. Stil area perfek om uit te span. Baie veilig gevoel en kan in die area rondloop. 10 minute weg van restaurante en winkels as jy dit benodig. Sal beslis aanbeveel en weer terug gaan.

Hannalie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie A

Fantasties.

Dit is 'n wonderlike plekkie. Dit was nou al die 3de keer wat ons na Strandloper terugkeer. Goeie diens. Vriendelike mense. Baie mooi uitsig oor die see as jy in Seagull bly.

Rodney K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Baie lekker gekuier.

Die eenheid is heerlik ruim en gesellig met 'n pragtige uitsig oor die see. Baie goeie ligging. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Elize T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Uitstekend!

Waarde vir geld. Die Kreef-eenheid op die grond is pragtig ingerig en in 'n baie rustige omgewing, naby genoeg aan die strand om die wandelpaaie daar te benut. Die see kan gehoor en gesien word vanuit die eenheid. Die ontvangs is baie professioneel en die eienaar vriendelik en betrokke. Ek sal definitief weer in die toekoms daar wil tuisgaan.

Renchia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia G

Hemel op aarde!

Ronel, die gasvrou, is baie professioneel en georganiseerd met die inklok reëlings en het ons met ons aankoms, onmiddellik tuis laat voel. Die eenheid was pragtig skoon en baie netjies en ten volle toegerus. Daar was nie enige iets wat ons gekort het gedurende ons verblyf daar nie, kompleet asof dit ons eie huis was. Alhoewel hulle ook permanent daar bly het ons glad nie enige privaatheid ingeboet nie en is ons privaatheid te alle tye gerespekteer. Strandloper beskik oor 'n pragtige braai area onder heerlike koelte bome en is ook ten volle toegerus met wat jy nodig het om te braai. Die eenheid het 'n pragtige see uitsig en is letterlik 'n minuut se loop afstand van die strand af. Baie stil en rustige omgewing. Strandloper gaan beslis ons vakansie plek in die toekoms word. Ons sal Strandloper ten sterkste vir enige iemand aanbeveel!

Naomi K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K

Wanneer kan ek weer kom?

Heerlike plekkie met als wat jy kan nodig hê met pragtige uitsig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Werner K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Very need place and the host was so helpful when we forgot some off our items at the Seagull. What a view.

Only concern was the car being park in the street. (side way) We did know that would be the case.

Leon F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Onbelemmerde uitsig oor die see.

Baie goed toegeruste woonstel (op die boonste verdieping), een erf vanaf die see met 'n onbelemmerde uitsig oor die see.

Valerie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D

Ongelooflike moderne, skoon en ruim woonstel.

Baie baie dankie vir die wonderlike vriendelike ontvangs! Dit was alles net vyfster belewenis om daar te slaap!

Johann B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Ons was aangenaam verras met die pragtige ruim en skoon woonstel, met 'n heerlike braai-area!

Ons verblyf in die Albatros woonstel was uiters aangenaam. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons sal die Strandloper graag weer in die toekoms wil bespreek. Dis gerieflik naby die see met die heerlike wandelpad.

Zayda A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayda A

Definitely would recommend Strandloper for a perfect get away weekend.

We had a perfect view of the ocean and a perfect place for a weekend away from the city life. Lots of thought was put in this accommodation. Thank you to Ronel for keeping us up to date and informed all the time.

Leandrie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie D

Baie netjies. Ek was net teleurgesteld dat daar geen strand was om my dogter te laat swem nie.

Sien sterre.

Strandloper Self Catering Units se terugvoer

Hallo Leandrie
Daar is 'n pragtige strand met die mooiste wit sand en 'n lagoon waar die kinders heerlik kan speel en swem. Jy moes net om die karavaanpark gegaan het om daarby uit te kom. Ons sien uit daarna om julle terug te ontvang en sal dan beslis vir julle verduidelik waar die swemplekke is.
Groete
Ronel

Strandloper Self Catering Units
Rene S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Netjiese en gemaklike vakansiewoonstel.

Eenheid skoon, netjies, mooi dekor met als wat jy nodig het. Lekker privaat braaiplek. Eienaars Andre en Ronel baie gasvry en vriendelik wat 'n ekstra tree gee vir hul gaste. Baie dankie was heerlike vakansie by Strandlopertjie!

Lennard H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lennard H

'n Mooie woonstel met 'n fantastiese uitsig!

Die Albatros woonstel is groot, en veral die slaapkamer en sitkamer het 'n fantastiese uitsig! Die kombuis is groot en goed toegerus. Dit was jammer dat die stortskerm ontbreek, maar ek neem aan dat dit tydelik was.

Elizna K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna K

Vreedsaam.

Ek en my ma het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies en die ligging is perfek. Ons sal beslis weer daar gaan uitspan. Baie dankie ook aan Ronel vir die verwelkoming.

Laetitia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Ideale verblyf in Onrus.

Ons was baie beïndruk met die akkommodasie. Skoon, netjies, en pragtige see-uitsig. Was heerlik om hier tuis te gaan.

Marchand V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchand V

Wonderlik.

'n Wonderlike plek en kos vir die siel

Lydia D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Baie aangename verblyf in 'n pragtige woonstel met 'n wonderlike uitsig!

Alles was baie skoon, netjies en baie aantreklik versier. Die beddens is baie gemaklik en met goeie linne oorgetrek. Die skoonmaakster doen 'n baie goeie taak. Ons het baie veilig gevoel. Die uitsig is reg op die see, met vistas tot by Gansbaai en Danger Punt! Die pragtige en gemaklike kuspaadjie is 'n hanetree van Die Strandloper, en 'n meer is nie ver daarvandaan nie en enige voëlliefhebber sal mal wees oor die fotografie-geleenthede wat dit bied. Selfs die tuin is mooi uitgelê vir die gerief en genot van gaste.

Chris D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Dit is lekker naby die see. Ligging is goed. Mense vriendelik.

Ons besoek was lekker. Weer was glad nie sleg nie, behalwe een dag. Die wind huil bietjie in die aande teen gebou. Verder is ons baie gelukkig.

Nicola H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Lekker plek om te rus.

Ons het dit baie geniet. Lekker om by die see te wees.

Nadine A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A

Dit was heerlik rustig met 'n besonderse uitkyk op die see en die dekor binne is regtig mooi.

Ons het regtig 'n rustige naweek gehad. Stap afstand van die see met 'n ongelooflike view. Die dekor binne was regtig mooi en als was so gemaklik. Volle DSTV en Wifi 'n bonus. Ons sal definitief weer gebruik maak van die Strandloper.

Lene S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene S

Fantastiese plek vir 'n naweekwegbreek!

Baie netjies en 'n baie mooi uitsig. Sal vir seker weer 'n draai gaan maak daar.

Helena T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Netjies, skoon en gerieflik!

Baie lekker gebly, netjies en skoon, sal definitief aanbeveel.

Marelize D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Familie-vriendelik, uitstekende waarde vir geld!

Sal definitief weer daar gaan woon as ons terug is in die land. Sal ook weer die "Kreef"-eenheid versoek! Stapafstand van die see (wat nie altyd goeie ding is as jou 2- en 3-jarige nie verstaan dit is te koud nie!). Uitstekende kommunikasie van die eienaars en behulpsaamheid is waardeer.

Yvette D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Baie mooi, goed toegeruste woonstel naby die strand.

Sien sterre.

Leandra D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D

Het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel vir my familie en vriende.

Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel vir my familie en vriende.

Retha B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Baie netjiese rustige verblyf.

Baie gerieflike, netjiese unit. Het 'n goeie see uitsig vanaf stoep, sitkamer en hoofslaapkamer. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Lenie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie O

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Netjiese en goeie ligging. Wonderlike plekkie om net te ontspan!

Johann S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Pragtig en netjiese verblyf naby die see.

Die verblyf hier is absoluut die moeite werd.

Susan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Heerlik gekuier.

Die eenheid waarin ons gebly het, was keurig gemeubileerd, skoon en netjies met alles wat nodig is. Die uitsig spreek vanself en ons sal definitief terugkeer.

Ivan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan W

Rustig, skoon en wonderlike uitsig.

Strandloper is heerlik toegerus asook baie netjies en skoon. Die see-uitsig is pragtig en die ontvangs vriendelik. Onrus is 'n mooi dorpie ongeveer 10 km uit Hermanus.

Karen B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Baie rustig.

Plekkie is lekker loop afstand naby see geleë. Oulik ingerig, als wat jy benodig. Ons was in Seagull apartment in Strandlopertjie en het pragtige uitsig op see gehad. Al probleem was voertuie moes langs gebou staan aan straat kant.

Christo O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O

Baie skoon en mooi see-uitsig.

Die eenheid is baie skoon en netjies.

Ellison M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellison M

Dit was 'n rustige, vreedsame, stilword-ervaring.

Die eenheid is eenvoudig maar keurig gemeubileer. Die uitleg van die vertrekke is baie slim gedoen. Ons het veral die stoepkamer geniet aangesien dit oor die lieflike see uitkyk. Die paadjie langs die see was ook 'n heerlikheid. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons sal baie graag weer kom.

Rian V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

Hierdie is uitstekende akkommodasie - dis bekostigbaar, aantreklik en goed geleë!

Hierdie gastehuis kan sterk aanbeveel word. Die eienaars ontvang mens vriendelik en hulle is deurentyd gasvry en behulpsaam. Die eenheid is goed toegerus en die ligging is digby die see.

Greer B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greer B

Awesome.

Our stay at Strandloper was awesome and we highly recommend it. Andre and Ronel are the perfect hosts. The apartment has everything required and more. It is lovely and clean.

Martie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Heerlik en rustig met 'n pragtige see-uitsig!

Ronel en André was baie vriendelik. Die woonstel was netjies, ruim en het 'n mooi uitsig oor die branders en rotse. Dis teen 'n pragtige wandelpad waar ons lekker ver gestap het al langs die see. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Rita P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Ons het baie lekker by Strandloper gebly.

Ons het baie lekker by Strandloper gebly. Daar is regtig niks om oor te kla. Ons was ook gelukkig om baie lekker weer te he. Ons sal beslis weer daar bly.

Anna S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Baie skoon, ruim en netjies met alles wat mens nodig het.

Ek en my man het vir 2 aande hier oornag en ons kan dit vir enigiemand aanbeveel. Sal beslis weer in die toekoms hiernatoe kom.

Herman V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Wonderlike twee dae gehad om van die stad te vergeet. Pragtige, toegeruste woonstel. Kom vir seker terug!

Charmaine M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Sal definitief aanbeveel!

Regtig baie mooi meubels en alles wat jy nodig het. Lieflike see-uitsig vanaf die stoep. Rustige omgewing - net wat ons nodig gehad het om bietjie weg te kom van die lewe in die stad!

Quinton G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton G

Die verblyf was op 'n wonderlike ligging en die ervaring was baie aangenaam gewees. Sal dit enige dag aanbeveel.

Vir klein kinders sal dit goed wees as daar 'n heining om die erf is sodat klein kinders in die tuin kan speel sonder om in die straat te eindig. Dit is die enigste negatiewe ding wat gesê kan word. Anders is alles daar wat ons verwag het en darem ook 'n bietjie meer. Dankie aan Ronel vir hulle behulpsaamheid met alles in die omgewing veral waar om te gaan eet.

Elize H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H

Dit was wonderlik.

Ons is vriendelik ontvang. Die plek was skoon en die mense was behulpsaam. Ons het 'n baie mooi uitsig gehad. Sal dit aanbeveel en sal weer daar gaan vakansie hou.

Anna C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna C

Dit was aangenaam en gerieflik!

Sien die sterre.

Berenice S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice S

Fantasmagorical!

Very nice place to break away from the city for a bit, thanks to Ronel and Michelle for your hospitality and friendliness which made us feel at home. We, as a family, will most definitely come back.

Anna-marie O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie O

Awesome!

Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om by Strandloper Self Catering Units te gaan bly. Pragtige blyplek en uitsig. Ronel en Andre is twee pragtige mense en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel en ook behulpsaam in enige iets wat nodig is. Ek sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Lelani K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani K

Dit was heerlik!

Pragtige geriewe, goed geleë, vriendelike gasheer en gasvrou.

Hendrik D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie lekker gebly!

Die woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Kan dit beslis aanbeveel.

Esther B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Heerlike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid waar ons was (bo) is ruim en skoon met 'n baie mooi uitsig. Lekker gelees aan al die boeke in die boekrak en heerlik gestap langs die see.

Santie B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Absoluut fantasties!

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is die beste ooit! Wat vir ons baie belangrik was, is die persoonlike diens wat ons gekry het. Mens kry dit nie op enige plek nie. Die plek is ook baie netjies en pragtig.

Sean K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K

Fantasties ligging by die see.

Aanbeveelbaar.

Charney A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charney A

Rustig!

Dit is 'n lieflike plekkie met alle benodigdhede, ek sal weer gaan.

Mariska B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Awesome!

Ek sal Strandloper Self Catering vir enige iemand aanbeveel! "What you see is what you get!" Dit is baie netjies en het 'n baie rustige atmosfeer.

Gert H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, netjies en rustig. Sal enige tyd weer daar tuis gaan!

Hugo L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Die verblyf was netjies en skoon.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Adri G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G

Heerlik, gasvry, rustig, netjies en aanbeveelbaar.

Sien die sterre.

Japie M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Heerlike vakansie!

Dit was die klein goedjies wat ons verblyf net soveel aangenamer gemaak het, soos die wasgoedmandjie, volle DStv (veral met al die sport tydens ons verblyf). Die warm water was egter bietjie beperk, veral as 4 mense direk na mekaar wil bad.

Anita D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Knus verblyf.

Baie goed geleë, naby die seepaadjie. Netjies en goed toegerus. Rustige atmosfeer.

Tinus S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S

Netjies en skoon, misleidende advertensie.

Ek kan slegs kommentaar lewer op die eenheid wat ek in gebly het. Ek weet nie of die ander dalk beter is nie. Ons het beslis nie 'n see-uitsig gehad nie maar in 'n boom, 'n muur, 'n pilaar en 'n gemeenskaplike braaiplek vasgekyk. Die plek is eintlik 4 woonstelle wat ingedruk is onder 'n huis. Van privaatheid was daar nie veel sprake nie, almal stap meters voor jou slaapkamer en sitarea verby. Die gemeenskaplike braaiplek waarin ons vasgekyk het was duidelik ook 'n plek vir almal om balle rond te skop. En die perseel is beslis nie op die rotse nie maar een straat weg. Aan die positiewe kant: die eenheid was darem baie skoon en die gasvrou was vriendelik. Gee asb. die korrekte inligting, moenie toelaat dat dit misleidend is nie. Dit skep net ongelukkigheid.

Pikkie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie V

Baie skoon en netjiese verblyf in 'n baie aangename omgewing.

Die vier aande se verblyf was baie aangenaam en ons sal definitief weer van die woonstel gebruik maak in die toekoms.

Esther V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Naweek wegbreek saam met die kinders.

Ons het heerlike gebly en ontspan. Woonstel is naby aan die see, en alles was soos geadverteer. Eienaar was vriendelik en hulpvaardig.

Suzanne G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne G

Heerlik rustig, naby die see, gerieflik ingerig met baie akkommoderende gasheer en gasvrou van Strandloper.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Ronel en Andre, eienaars van Strandloper. Hul was baie gasvry en akkommoderend met enige versoek. Die plek is huislik ingerig, dis netjies met mooi dekor, stil en lekker naby die see met heerlike swemgate en wandelpad. Ons het heerlik gebraai, gebly en geslaap.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 17, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NjNkODZlLWVhNzAtNDFhZC1hNWYzLTdkYzY5M2YyZWQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 17 Human Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417725827936 19.163938164711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang