Strandstraat 66
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Alfonzo K - Sep 2024
Algehele gradering
Die plek is veilig, by die see huis skoon met alles om jou naweek gemaklik te maak.
Strandstraat 66 se terugvoer
Alfonzo, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was oulike gaste. Altyd weer welkom. Seënwense
Lynette
Debbie K - Apr 2024
Algehele gradering
Saligheid vir siel.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Debbie. Was baie lekker om julle te ontvang. Altyd welkom. Lekker dag
Lynette
Leanee P - Okt 2023
Algehele gradering
Die see op my deurstoep!
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Leaneé. Dit was baie lekker om julle te ontvang. Baie dankbaar dat julle dit geniet het. Altyd welkom.
Lynette
Gustav H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker, naby aan die see met baie mooi uitsig.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Gustav. Julle is altyd weer welkom.
Godwin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie, Godwin. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom. Mooi bly, Lynette.
Sophia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Had a great time.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie, Sophia. Ek is bly julle het dit geniet.
Marinus M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent, thank you.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie, Marinus. Altyd welkom.
Nilene V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie, Nilene. Jammer ek was nie daar nie. Altyd weer welkom.
Esme B - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsig.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Esme
Saskia S - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful quaint home with a stunning hostess!
Lees meerStrandstraat 66 se terugvoer
Hallo Saskia
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer baie welkom.
Mooi dag
Lynette
Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Aan te beveel.
Strandstraat 66 se terugvoer
Riaan baie dankie. Baie bly dat jul dit geniet het. Altyd weer welkom.
Lynette
Louilla H - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig. Fantastiese ligging.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Louilla. Lekker om julle te kon ontvang.
Altyd baie welkom.
Hellix H - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Strandstraat 66 se terugvoer
Goeiemiddag Hellix
Dit was baie lekker en n voorreg om jul te kon ontvang. Jul was 'n baie oulike groep. Altyd weer welkom.
Lo-may L - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Lo-may. Julle was oulike gaste. Ek is bly dat jul dit geniet het en dat jul n vissie kon braai. Altyd weer welkom. Mooi dag. Lynette
Carla H - Okt 2022
Algehele gradering
Best view ever.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Carla. Altyd baie welkom.
Jeanette E - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Strandstraat 66 se terugvoer
Jeanette baie dankie vir die mooi resensie. Altyd baie welkom.
Martie M - Apr 2022
Algehele gradering
Ons baie aangenaam verras met die woning en het dit vreeslik baie geniet.
Lees meerStrandstraat 66 se terugvoer
Goeiedag Ernst en familie. Dit was baie lekker om jul hier te hê. Natuurlik is ons baie dankbaar dat jul ons plek geniet het. Dankie vir die mooi woorde. Jul is altyd baie welkom. Mooi dag. Lynette
Annemarie O - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker kuierhuis met 'n lieflike see-uitsig.
Jessica J - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Strandstraat 66 se terugvoer
Hallo Jessica, dit was lekker om julle as familie te kon ontvang. Ek is baie bly dat jul dit geniet het. Seënwense, Lynette.
Lorraine M - Feb 2022
Algehele gradering
Juweel van Jongensfontein.
Strandstraat 66 se terugvoer
Hallo Lorraine
Kan nie wag om jul weer te ontvang nie. Was baie lekker om jul hier te hê. Baie dankie.
Nicholas D - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Strandstraat 66 se terugvoer
Goeiemôre, baie dankie en ons waardeer dit. Jul is altyd weer welkom. Mooi dag. Lynette
Wikus J T - Jan 2022
Algehele gradering
Seerus en kwaliteittyd met die gesin.
Lees meerMike S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic break away, boys fishing ,loved it.
Strandstraat 66 se terugvoer
Mike, baie dankie. Hoop jul kon darem genoeg vang.
Die glas is geen probleem.
Lp L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, heerlik heerlik!
Lees meerStrandstraat 66 se terugvoer
Goeiemiddag Lambertus
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly en dankbaar dat julle dit geniet het. Julle is natuurlik altyd baie welkom.
Geseënde dag
Lynette
Elzaan G - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Strandstraat 66 se terugvoer
Elzaan, dit was lekker om julle te ontvang. Julle is altyd weer baie welkom.
Geseënde tyd
Lynette
Harold T - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Harold.
Dewald D - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Strandstraat 66 se terugvoer
Goeiemôre Dewald,
Baie dankie vir jou terugvoer. Word baie waardeer. Julle was ook baie oulike en aangename gaste. Julle is altyd weer baie welkom. Mooi dag,
Lynette.
Joanne D - Apr 2021
Algehele gradering
On the beach in Jongensfontein.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie. Jul is altyd baie welkom.
Liezl D - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het as familie heerlik gekuier in die lieflike huis. Alhoewel dit 'n ou huis is, is dit baie mooi oorgedoen. Die plek was netjies en skoon. Dit adverteer slaapplek is 8 mense wat korrek is, daar is 3 kamers vir 6 mense. Die 7de en 8ste persoon gaan nie 'n kamer hê nie. Die ligging is perfek, ons kon nie vir meer vra nie.
Strandstraat 66 se terugvoer
Hallo Liezl
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is oulike gaste en altyd baie welkom.
Geseënd
Lynette
Pieter K - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Oud maar dit pas 100% by die plek. Almal baie vriendelik.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Elsie S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Strandstraat 66 se terugvoer
Elsie, baie dankie vir jou terugvoer. Julle is altyd welkom.
Mooi dag.
Lynette
Erika C - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike gesins-wegbreek
Strandstraat 66 se terugvoer
Hallo Erika
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jul kon deel in ons lekkerte. Dit was baie lekker om jul te kon ontvang. Mooi dag, Lynette.
Maryke O - Okt 2020
Algehele gradering
Gesellige lekker vakansie huis!
Strandstraat 66 se terugvoer
Maryke, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet. Julle is altyd baie welkom. Mooi dag. Lynette
Juandri V - Nov 2020
Algehele gradering
Familie kuier by die see.
Strandstraat 66 se terugvoer
Juandri ek is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd baie welkom. Lynette
Gideon R - Aug 2020
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike lekker naweek met puik verblyf.
Strandstraat 66 se terugvoer
Baie dankie Gideon ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Groete Lynette
Alida V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike, huislike atmosfeer.
Strandstraat 66 se terugvoer
Alida baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd baie welkom. Mooi en gesonde jaar vir julle.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang