Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandstraat 66

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Strandstraat 66
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alfonzo K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonzo K

Die plek is veilig, by die see huis skoon met alles om jou naweek gemaklik te maak.

Dit was baie lekker. Gasvryheid was tops, liggings perfek, huis was skoon, ek sal weer kom.

Strandstraat 66 se terugvoer

Alfonzo, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was oulike gaste. Altyd weer welkom. Seënwense
Lynette

Strandstraat 66
Debbie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Saligheid vir siel.

Baie gemaklik geslaap, elke kamer seaview.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Debbie. Was baie lekker om julle te ontvang. Altyd welkom. Lekker dag
Lynette

Strandstraat 66
Leanee P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanee P

Die see op my deurstoep!

Jy kan nie nader aan die see kom nie. Oral in die huis en by die braai-area kan jy die see-uitsig geniet, maar die stoepie is natuurlik die beste plek. Alles wat jy nodig het, is hier! Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n heerlike tydjie!

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Leaneé. Dit was baie lekker om julle te ontvang. Baie dankbaar dat julle dit geniet het. Altyd welkom.
Lynette

Strandstraat 66
Gustav H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav H

Baie lekker, naby aan die see met baie mooi uitsig.

Sien sterre.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Gustav. Julle is altyd weer welkom.

Strandstraat 66
Godwin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Godwin W

Fantasties.

Ek het lekker gebly. Dit is definitief waarde vir jou geld. Lynette was 'n uitstekende gasvrou, baie behulpsaam. Keep up the good work "Laai ma af".

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie, Godwin. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom. Mooi bly, Lynette.

Strandstraat 66
Sophia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia J

Had a great time.

We enjoyed the view and peacefulness.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie, Sophia. Ek is bly julle het dit geniet.

Strandstraat 66
Marinus M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus M

Excellent, thank you.

Well positioned 20m from the sea. Nice area to take walks. Close to rock pool to swim, etc.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie, Marinus. Altyd welkom.

Strandstraat 66
Nilene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nilene V

Fantasties.

Heerlik, teen die see en veilig.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie, Nilene. Jammer ek was nie daar nie. Altyd weer welkom.

Strandstraat 66
Esme B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esme B

Rustig met mooi uitsig.

Ons het lekker gebly en gerus.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Esme

Strandstraat 66
Saskia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia S

Beautiful quaint home with a stunning hostess!

We had an incredible stay at Strandstraat 66. The house had everything we needed and was very comfortable. The view is exquisite, and we spent every morning looking for shells on the beach right in front of the house. The hostess is incredibly friendly and willing to help with anything and everything. I highly recommend Strandstraat 66 to anyone looking for a real holiday feel right on the beach, for good value for money and a lovely stay. Thank you so much for our stay; we enjoyed every second of it!

Strandstraat 66 se terugvoer

Hallo Saskia
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer baie welkom.
Mooi dag
Lynette

Strandstraat 66
Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Aan te beveel.

Beste ligging moontlik, teen die see. Netjies en skoon huis. Vriendelike diens.

Strandstraat 66 se terugvoer

Riaan baie dankie. Baie bly dat jul dit geniet het. Altyd weer welkom.
Lynette

Strandstraat 66
Louilla H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louilla H

Rustig. Fantastiese ligging.

Alles en meer. Mal oor die plekke. Tannie Lynette sien ons verseker weer!

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Louilla. Lekker om julle te kon ontvang.
Altyd baie welkom.

Strandstraat 66
Hellix H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellix H

Wonderlik!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis het 'n perfekte ligging reg teen die see en dit is stapafstand van die restaurant, die verskeie swemplekke, die surfspots en die visvang-spots. Die huis is gerieflik en het baie karakter en geskiedenis. Die gasvrou, Lynette ,is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer hier kom bly!

Strandstraat 66 se terugvoer

Goeiemiddag Hellix
Dit was baie lekker en n voorreg om jul te kon ontvang. Jul was 'n baie oulike groep. Altyd weer welkom.

Strandstraat 66
Lo-may L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lo-may L

Alles wat 'n mens nodig het.

Heerlik gebly. Perfekte ligging vir visvang! Lynette het met baie geduld ons vrae beantwoord. 10/10 vir gasvryheid!

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Lo-may. Julle was oulike gaste. Ek is bly dat jul dit geniet het en dat jul n vissie kon braai. Altyd weer welkom. Mooi dag. Lynette

Strandstraat 66
Carla H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Best view ever.

Thank you we had a lovely stay.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Carla. Altyd baie welkom.

Strandstraat 66
Jeanette E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E

Dit was verskriklik lekker.

Dis 'n lekker kuier huis het dit baie geniet.

Strandstraat 66 se terugvoer

Jeanette baie dankie vir die mooi resensie. Altyd baie welkom.

Strandstraat 66
Martie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Ons baie aangenaam verras met die woning en het dit vreeslik baie geniet.

Ons gesin bestaande uit my vrou, 2 kinders en my twee bejaarde ouers het in die woning tuisgegaan. Die huis was perfek vir ons behoeftes gewees. Dit is ruim, netjies en het alles wat mens aan kan dink. Selfs 'n moderne groot wasmasjien was beslis 'n bonus. Die braaigeriewe is beskut en gerieflik. Die huis se ligging is die beste en mens kan nie nader aan die see bly nie. Ek sal hierdie woning beslis aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan vakansie hou!

Strandstraat 66 se terugvoer

Goeiedag Ernst en familie. Dit was baie lekker om jul hier te hê. Natuurlik is ons baie dankbaar dat jul ons plek geniet het. Dankie vir die mooi woorde. Jul is altyd baie welkom. Mooi dag. Lynette

Strandstraat 66
Annemarie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Lekker kuierhuis met 'n lieflike see-uitsig.

Mens kan nie vra vir 'n beter see-uitsig nie - die huis is amper op die strand! Dit is een van die ouer huise in die omgewing en het soveel karakter. Ons is baie vriendelik ontvang en Lynette is baie behulpsaam. Alles is skoon en netjies, en die kombuis is ten volle toegerus. Ons het sommer gou tuis gevoel en sal vir seker weer kom.

Jessica J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J

Heerlik gerus.

Wat 'n ongelooflike ervaring. Ons is verlief op die huisie. Lynette is 'n wonderlike gasvrou. Ons sal vir seker terug wees.

Strandstraat 66 se terugvoer

Hallo Jessica, dit was lekker om julle as familie te kon ontvang. Ek is baie bly dat jul dit geniet het. Seënwense, Lynette.

Strandstraat 66
Lorraine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Juweel van Jongensfontein.

Hierdie huisie het ons harte dadelik gesteel. Picture perfect! Lynette was fantasties en het die ekstra myl vir ons gegaan. Pragtig skoon en gerieflik en die ligging kon nie beter nie. Reg voor teen die strand. Ons sal definitief weer hier kom bly. Volgende keer net bietjie langer.

Strandstraat 66 se terugvoer

Hallo Lorraine
Kan nie wag om jul weer te ontvang nie. Was baie lekker om jul hier te hê. Baie dankie.

Strandstraat 66
Nicholas D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas D

Uitstekend!

Waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel.

Strandstraat 66 se terugvoer

Goeiemôre, baie dankie en ons waardeer dit. Jul is altyd weer welkom. Mooi dag. Lynette

Strandstraat 66
Wikus J T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus J T

Seerus en kwaliteittyd met die gesin.

Dit was 'n perfekte naweek, die wind was 'n bietjie lastig, maar aangesien ons van George is, ken ons reeds al ons kuswinde, die huis is so geleë dat die wind glad nie jou braai beïnvloed nie. Die loopafstand na 'n roomys, die strand en ons kinders kon met vryheid die strate in sonder enige stresse, 'n heerlike middagslapie vir almal en net die vriendelikse gasvrou. Op ons vertrekdag vang die kinders dan sommer elkeen hulle eerste vissies, so die huisie het baie eerstes vir ons as gesin, baie dankie, dit was heerlik.

Mike S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

Fantastic break away, boys fishing ,loved it.

Perhaps something more modern for the ladies though. Sadly 1 glass was broken, my apologies.

Strandstraat 66 se terugvoer

Mike, baie dankie. Hoop jul kon darem genoeg vang.
Die glas is geen probleem.

Strandstraat 66
Lp L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp L

Heerlik, heerlik heerlik!

Al wat ek kan sê is it felt like coming home. Ek love die stoepkamertjie. Ons het heerlik gesit en lees al het dit gereën. Al 3 kamers het volle see-uitsig. Dit laat my dink aan my ouma se plaashuis. Ons het paar maande vroeër in 'n baie duurder, luukser plek gebly net so entjie verder, maar ek het aan Lynette, ons gasvrou, gesê, ek verkies Strandstraat 66 by verre en sal veel eerder terugkom hiernatoe as na die luukser plek. Ons gasvrou is 'n bitter aangename mens en het ons sommer tuis laat voel! Ek kan nie wag vir ons volgende besoek aan Strandstraat 66 nie!

Strandstraat 66 se terugvoer

Goeiemiddag Lambertus

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly en dankbaar dat julle dit geniet het. Julle is natuurlik altyd baie welkom.
Geseënde dag
Lynette

Strandstraat 66
Elzaan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan G

Heerlik en rustig.

Ons tydjie was maar kort, maar die uitsig was pragtig. Huis is netjies en het alles wat jy nodig het.

Strandstraat 66 se terugvoer

Elzaan, dit was lekker om julle te ontvang. Julle is altyd weer baie welkom.
Geseënde tyd
Lynette

Strandstraat 66
Harold T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold T

Sien sterre.

Fantastiese plek met ’n ongelooflike ligging.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Harold.

Strandstraat 66
Dewald D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Fantastiese uitsig!

Baie lekker gebly. Lynette is ’n fantastiese gasvrou en het die ekstra myl geloop om komberse terug te besorg wat ons daar vergeet het. Baie dankie vir die gasvryheid en die asemrowende uitsig en gemaklike verblyf. Ons sal vir seker weer terug wees!

Strandstraat 66 se terugvoer

Goeiemôre Dewald,

Baie dankie vir jou terugvoer. Word baie waardeer. Julle was ook baie oulike en aangename gaste. Julle is altyd weer baie welkom. Mooi dag,
Lynette.

Strandstraat 66
Joanne D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D

On the beach in Jongensfontein.

Fantastic location - cannot be located closer to the ocean! Beautiful sea view from almost every corner in the house. Rustic, pleasant cottage feel to the decor. Within walking distance to tidal pool, restaurant and shop. Lynette is a fantastic hostess, will most definitely recommend to family and friends.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie. Jul is altyd baie welkom.

Strandstraat 66
Liezl D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Ons het as familie heerlik gekuier in die lieflike huis. Alhoewel dit 'n ou huis is, is dit baie mooi oorgedoen. Die plek was netjies en skoon. Dit adverteer slaapplek is 8 mense wat korrek is, daar is 3 kamers vir 6 mense. Die 7de en 8ste persoon gaan nie 'n kamer hê nie. Die ligging is perfek, ons kon nie vir meer vra nie.

Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Strandstraat 66 se terugvoer

Hallo Liezl
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is oulike gaste en altyd baie welkom.
Geseënd
Lynette

Strandstraat 66
Pieter K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Pragtige plek. Oud maar dit pas 100% by die plek. Almal baie vriendelik.

Ons het baie lekker gekuier. Ons sal weer kom kuier.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Pieter.

Strandstraat 66
Elsie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

Ons het baie lekker gekuier.

Die plekkie is baie goed geleë. Dit is 'n heerlike plek vir 'n groep mense.

Strandstraat 66 se terugvoer

Elsie, baie dankie vir jou terugvoer. Julle is altyd welkom.
Mooi dag.
Lynette

Strandstraat 66
Erika C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika C

Heerlike gesins-wegbreek

Ons het baie lekker gekuier by Lynette se huis. Ons kinders het soos klipspringers gespeel op die rotse en vis gevang in die poele, net 5 meter van die voordeur af. Al die kamers het uitsigte na die see, selfs as jy skottelgoed was kan jy gelukkig wees en miskien walvisse en dolfyne uit die venster sien. Dit was so lekker????????????

Strandstraat 66 se terugvoer

Hallo Erika
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jul kon deel in ons lekkerte. Dit was baie lekker om jul te kon ontvang. Mooi dag, Lynette.

Strandstraat 66
Maryke O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Gesellige lekker vakansie huis!

Die ideale huisie by die see. Lekker gesellig en baie netjies. Vriendelike diens en vinnige terugvoering van die gasvrou. Sal dit sterk aanbeveel en beslis weer gaan.

Strandstraat 66 se terugvoer

Maryke, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet. Julle is altyd baie welkom. Mooi dag. Lynette

Strandstraat 66
Juandri V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandri V

Familie kuier by die see.

Ons het as familie met 3 geslagte gaan kuier vir 'n lang naweek. Almal het die kuiertjie geniet.

Strandstraat 66 se terugvoer

Juandri ek is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd baie welkom. Lynette

Strandstraat 66
Gideon R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R

Wat 'n ongelooflike lekker naweek met puik verblyf.

Die verblyf was fantasties en die ligging ongelooflik mooi. Baie vriendelike diens en beslis verblyf wat ek kan aanbeveel, vir iemand wat Jongensfontein wil beleef.

Strandstraat 66 se terugvoer

Baie dankie Gideon ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Groete Lynette

Strandstraat 66
Alida V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Heerlike, huislike atmosfeer.

Die reuk van die nuwe riete in die dak het my aan my kinderdae laat dink. Die see-uitsig met 'n koppie koffie op die stoep was 'n hoogtepunt. Die huis is netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons gaan beslis weer daar boek.

Strandstraat 66 se terugvoer

Alida baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd baie welkom. Mooi en gesonde jaar vir julle.

Strandstraat 66
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe34aafaf6e6747146c035a86a9b48613df64d4f03efe8a5bd0a7a4febadb7b81436d6b81a47552d91f25a53967d6fd4fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 66 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43236686444 21.335533458142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang