Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandstraat 66

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Strandstraat 66 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Jongensfontein. Die huis is ideaal geleë oorkant die pad van die see, en bied see- en breker-uitsigte.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 dagbeddens vir kinders in die leefarea. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. 'n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring. OpenView is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alfonzo K
5.0
Die plek is veilig, by die see huis skoon met alles om jou naweek gemaklik te maak. Dit was baie lekker. Gasvryheid was tops, liggings perfek, huis wa...
Sien meer
Sep 2024
Debbie K
5.0
Saligheid vir siel. Baie gemaklik geslaap, elke kamer seaview.
Apr 2024
Leanee P
Gesin met klein kinders
5.0
Die see op my deurstoep! Jy kan nie nader aan die see kom nie. Oral in die huis en by die braai-area kan jy die see-uitsig geniet, maar die stoepie is...
Sien meer
Okt 2023
Saskia S
Saam met vriende
5.0
Beautiful quaint home with a stunning hostess! We had an incredible stay at Strandstraat 66. The house had everything we needed and was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Riaan D
Gesin met tieners
5.0
Aan te beveel. Beste ligging moontlik, teen die see. Netjies en skoon huis. Vriendelike diens.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandstraat 66 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe34aafaf6e6747146c035a86a9b48613df64d4f03efe8a5bd0a7a4febadb7b81436d6b81a47552d91f25a53967d6fd4fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 66 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43236686444 21.335533458142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang