Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroom Op

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Bianca R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

A home away from home. Beautiful views. Stroom Op is slowly starting to feel like my second home. I absolutely love going there. We cannot wait for our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir jou geld, perfekte ligging. Definief 'n plek waar jy net kan ontspan. Stroomop is 'n ouerige, netjiese en baie ruim huis wat baie sentraal geleë is. Alles wat jy benodig is in die huis. Kuier/braai gedeelte langs die rivier is net amazing. Ons gaan baie weg vir naweke ens, en Stroomop is sover definitief een van die lekkerste. Ons was baie hartseer om op te pak en terug huistoe te kom. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi uitsig, gerieflik, skoon en netjies. Sal verskeer weer die huis huur, ons het baie lekker gekuier. Alles wat jy benodig, is in die huis. Die uitsig is asemrowend, lekker braai-area en dit is pet friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Stroom Op
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Emerald V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie huislike verblyf. Die wisseling van die getye is heerlik om dop te hou vanaf die stoep. Daar is ook volop voëllewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Fantasties. Was baie lekker by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Beautiful, mesmerizing views. A most enjoyable stay as always. Beautiful location. Stroom Op is starting to feel like a second home to us. One of my favourite places to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

A family holiday with wonderful views of the lagoon. We loved the views as the tide changed and the easy access to the lagoon. Perfect location to braai in the evenings in the garden whilst watching the sunset with the kids and dog playing in the water. The use of 2 canoes was much appreciated and a great way to explore. It's an old family holiday home so don't expect modern luxury but it's perfect for a great value family holiday and it's safe for kids to play in the water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brendon V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Lovely location on the river. A large house with a lot of space and character. Not modern but still everything we needed for a weekend away. Right on the river so our boys could fish and explore for hours. They allow pets so our dogs could come with which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2021

Heerlike dorp. Die huis kan doen met beter linne en algemene instandhouding. Die huis is goed geleë by die rivier en die kayaks was 'n groot bonus!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2021

Rivier-uitsig baie mooi. Binne oud en verwaarloos en nie baie skoon.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag, vir 12 mense
Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg Oos 33, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1c8fcb1914b7ed3768ede2309871241c5ed774486a196100286237054ae199b49ae0bd3b233751d856eef3becf7072ab54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 850 per nag, vir 12 mense 10 5 1 5 33 Main Road East Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3652159 21.416305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang