Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 27

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Studio 27
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrith C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrith C

Uitstekend 10 uit 10.

Baie aangenaam. Alles het gewerk. Alles was in plek. Daar was meer as genoeg warm komberse. WiFi lekker sterk. Wooning en toestelle is lekker modern.

Petru S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru S

Uitstekend.

Dit was die beste in die Overberg.

Studio 27 se terugvoer

Baie dankie, Petru. Waardeer. Hopelik sien ek jou weer. Mooi dag.

Studio 27
Anri W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

Puik verblyf!

Het weereens ons verblyf baie aangenaam gevind. Skoon. Netjies. Baie goed toegerus. Gasvrou baie goed georganiseerd en kommunikeer alles baie goed en deeglik aan die gas. Sal definitief aanbeveel vir enigeen wat in Caledon moet oorbly. Baie goeie waarde vir geld.

Ronel L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Heerlik gebly.

Alles was skoon en netjies.

Ferdinand V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, awesome huis.

Studio 27 se terugvoer

Hi Ferdinand. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Bly julle het julle tyd hier geniet. Hoop om jou weer te sien. Mooi dag. Groete, Cheryl

Studio 27
Estelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Comfortable.

The cottage has everything you need. The bedrooms are beautifully decorated and the beds have bed warmers. The heater also came in handy to take the extreme chill out. We don't have any complaints about the place itself. There were just different noises in the night coming from upstairs (we assume the main house). You can hear the footsteps upstairs and then there's also a noise that sounds like a generator or a pool pump that constantly switches on and off. The indoor braai also made a continuous clattering sound during the night due to the wind. Unfortunately, the noises kept us up. Besides the night noises, our stay was comfortable. If 2 full toilet rolls can be provided, that will also be great. There were two half used toilet rolls, and we ran out.

Símone S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Símone S

Caledon weekend.

Baie dankie! Ons het baie lekker gebly!

Nuscha B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nuscha B

It was okay.

Noise coming from upstairs was the only negative. The occupants were inconsiderate of us. They were extremely loud and only slept after 02h00 am. The noise impacted on my sleep. It was unbearable.

Lebo K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo K

It was good.

We had a good stay, the host was flexible. The unit had more than the usual appliances to use in the kitchen, which was refreshing. The only thing that was not working was the WiFi.

Dominique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique D

Dit was beslis lekker slaap!

Ons het lekker gebly. Die plek was goed ingerig en vir ons gemaklikheid.

Studio 27 se terugvoer

Hi Dominique. Thank you for reviewing my property. I appreciate your feedback.
Look forward to seeing you again. Kind regards, Cheryl.

Studio 27
Aniqa C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aniqa C

Baie nice.

Baie mooi nice huis. Gemaklik, indeed a home away from home.

Studio 27 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Waardeer dit.

Studio 27
Litha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litha T

Lovely.

The stay was amazing but the WiFi was an issue.

Anri W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

Stunning plekkie. Baie goeie waarde vir die prys.

Die eenheid is baie keurig versier. Die ekstras soos laventelblommetjies op die beddens en sjokolade op die bedkassie is 'n lekker ekstra en laat mens dadelik tuis voel. Die eenheid is peinlik netjies en baie goed toegerus vir 'n selfsorg eenheid. Daar is veilige omheinde parkering. Ons het ons verblyf baie geniet en ons sal definitief weer hier oornag wanneer ons weer in Caledon moet oorslaap.

Studio 27 se terugvoer

Hi Anri. Baie Dankie vir jou review. Ek waardeer dit Baie. Lekker aand. Groete Cheryl

Studio 27
Leah K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leah K

Close, convenient and cosy! Had everything we needed.

Great accommodation for a small family of 4, had everything we needed and was in close proximity to everything!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat 27, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b3d08b213af4cc987b2d0484fafe03ca754437d466123e7a8e6e977489829d861a4603d119cfab801332f85642c8822010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 27 Sauer Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231754021718 19.42132228712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang