Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartments

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Amy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect. The place is a bit small but we enjoyed our stay. The hot tub was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ontspanne perfekte wegbreek vir twee paartjies! Dit is die perfekte wegbreek vir twee paartjies. Die jacuzzi bly vir baie lank warm met slegs twee sakkies hout - hout was ook verskaf. Ons kon lekker ontspan en rustig kuier. Was spyt oor ons nie nog 'n dag kon bly nie (moes almal weer gaan werk die volgende dag).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

I was happy with the stay, though I was not happy that you failed to consider our kids. It was a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

A very pleasant and comfortable stay. The Luxury Apartment has everything necessary for a comfortable, clean, safe and pleasant stay. Conveniently situated in a clean and neat neighbourhood. Five minutes by car to local shopping centres and other amenities. What is depicted on the site is exactly what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembisa N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Perfect. It was great, just a bit short. I wish we had stayed a bit longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Haajirah T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Relaxing. It was amazing, very relaxing. However, you can hear everything happening next door, so a TV would be great to have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rosemary H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Relaxing. Wonderful city that can be proud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Teleurgesteld. Aircon of waaier beslis nodig. Kort 'n TV. Wasbak in badkamer is pateties klein. En beslis nie klankdig nie. Goeie genade, hoor elke woord wat in ander woonstel/studio aangaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hennie
Studio Apartments
Dankie vir u kommentaar, Adam. Die eenheid het ongelukkig nie 'n aircon nie, maar dit het wel 'n waaier. Die eenheid word geadverteer as 'n 'studio unit' en dus is dit nie ruim nie. Ons is bewus van die klankdigtheid probleem en sal dringend daaraan aandag gee. Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet.

Fanie H
Lang verblyf
2.8
Des 2023

Nie vir besigheidsreis nie. Klankdigtheid is 'n probleem. Die hek is 'n probleem. Geen TV? Geen stortmat of mat by die deur nie. Die lawaai vanaf die hottub reg by die venster is onaanvaarbaar en so ook die buite lig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Hennie
Studio Apartments
Dankie vir u kommentaar, Fanie. Ons is bewus van die klankdigtheidprobleem en sal dringend daaraan aandag gee. Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet. Daar is voetmatte by die bed en die toilet. Ons motiveer altyd 'n stil en rustige omgewing om enige versteuring te voorkom. Indien daar egter 'n versteuringsprobleem is, moet dit gerapporteer word sodat ons dit kan oplos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0505091673d0ff8975734b59591c6ceb1a6b9edc83ce2d7aec1e2c35b391c524437028c17cce114691d63157af5c9fcbc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 6 Disa Road Table View 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.819347386754 18.483446499223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang