Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Coral

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Coral is 'n knus selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelgebou in die gewilde kusgebied van Bloubergstrand geleë is en is ideaal vir ontspanningsreisigers aangesien dit 'n entjie se stap van 'n blouvlagstrand af geleë is.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het hierdie eenheid 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n privaat patio met 'n tuin. Gaste kan veilig binne die eiendom parkeer of veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis kry. Die ligging van hierdie eiendom is 2 paaie van die strand af asook 'n kort stappie waar mens die wonderlikste uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland kan ervaar. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omgewing, asook 'n MyCiTi-bushalte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Studio on Coral
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715386da4da564a66d3502d3da4c67ac259f422d4b7a811bb4eb0483a217c86f469f017aae6802e05145c5f55f8414ba54ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 68 Coral Road Unit 4 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.812742616949 18.472358529633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang