Succulent Delight Budget Accommodation
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
-
Vanaf
R599R360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Succulent Delight Budget Accommodation bied 'n bekoorlike vakansieverblyf in die rustige woonbuurt The Reeds in Centurion.
Verblyf word in 3 privaat selfsorgeenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Succulent Delight is sentraal tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die verblyf is binne 'n radius van 45 km van alle besienswaardighede en geriewe in Centurion en die omliggende Gauteng geleë, met museums, winkelsentrums, restaurante en maklike toegang tot die N1 en N14 na Krugersdorp en die Ben Schoeman-hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
- Gaste dink Succulent Delight Budget Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Reeds Centurion Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang