Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Sue Casa 1
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lida D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida D

Baie lekker!

Dit was baie lekker. Die plek was skoon en netjies. Mooi see-uitsig.

Maritza N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N

Ons gaan definitief weer daar bespreek!

Ons het dit baie geniet!

Jenny S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Uitstekende ligging, vriendelik en hulpvaardig.

Baie vriendelike, hulpvaardige mense. Sal weer soontoe gaan.

Lourens V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lourens V

Disappointing.

Did not sleep well or enjoy the stay at all.

Rene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Pleasant stay despite the power issues for 2 days.

I would like to suggest an alternative method of cooking (especially with all the power outages) maybe a small gas stove and gas lamp.

Sue Casa 1 se terugvoer

Thank you for your feedback.

I will install a gas stove shortly.

Sue Casa 1
Johane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Lekker, gemaklik en naby die see.

Netjiese plek naby die see.

Jan L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Fantasties.

My familie kan nie uitgepraat raak nie. Hulle is mal oor die plek.

Rensche V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche V

Dit is 'n baie mooi plekkie.

Ons het elke dag die walvisse en dolfyne gesien van die plekkie af. Dit was ongelooflik.

Andre C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Lekker rustig. Heerlik om wakker te word met die branders wat breek so naby aan jou.

Sue Casa is een van ons gunstelinge, veral nommer 1, en ons was al meer as een keer hier. Negatiewe (maar niks wat nie maklik reggemaak kan word nie): Die waterkrisis, waar ons geen water gehad het vir 2 dae nie, het vir ons 'n probleem geskep. Die matrasse op die beddens kort aandag. Daar was spinnerakke in die hoeke van die kamers wat gewys het dat die plek dalk lanklaas skoongemaak was. Die wasbak in die kombuis kort 'n nuwe mengkraan, die een daar lek baie, so ook die stortkop wat verstop/verkalk is. Braairooster is deurgeroes. Positiewe: Heerlike privaat braai en pragtige uitsig. Vriendelike opsigter. Vriendelike mense en naby aan alle belangrike winkels.

Wanja D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanja D

Dit was fantasties, die ligging en dit feit dat jy die see kon sien as jy jou oggendkoffie drink.

Weer eens die plekkie se ligging is fantasies, terwyl jy slaap hoor jy die see en jy stap net oor die pad en jy is op die strand.

Sue Casa 1 se terugvoer

Goeie dag Wanje,
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Van almal by Sue Casa ons hoop die jaar is 'n goeie een.

Sue Casa 1
Johane V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Pragtige uitsig.

Netjiese blyplek. TV Ongelukkig nie gewerk nie. Baie mooi uitsig.

Willem D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D

Heerlik gekuier, met 'n mooi see-uitsig.

Sue Casa 1 het mooi see-uitsig, en is naby restaurants en als wat jy nodig het.

Sue Casa 1 se terugvoer

Baie dankie Willem. Ons sien daarna uit om u weer te sien.

Sue Casa 1
Jodine C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodine C

Nice view.

Nice view of the ocean.

Jan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Ligging baie goed. Geriewe kort aandag.

Sitkamerbankpote los, 3 pote volgende dag herstel. Toiletsitplek gebreek en los, nog niks gedoen nie. Hoofslaapkamergordyne met spelde aanmekaar, vorige resensie ook so gemeld.

Hannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes D

Was lekker.

Met betaling van die rekening is daar 'n inskrywing: Skoonmaakkoste. Dit is verwarrend aangesien mens onder die indruk is dit is die daaglikse skoonmaak wat gedoen word. Ons moes ekstra betaal per dag vir skoonmaak. Met ontvangs van eenhied is daar uitgewys 'n stoel is stukkend - het 6 dae gesukkel om die stoel te laat herstel. Eienaar gee blykbaar nie om hoe die plek lyk nie en soek net sy geld vir die huur. Die eenheid is baie vuil gewees. Dik bos hare in stort, kassies binne se rakke was jare laas skoongemaak (kamer, kombuis en badkamer). Gordyne is aan haakspelde vas en is slordig. Vloere was vuil, stort binne-in was vuil asook wasbak en kombuis ook. Hier word geen toesig gehou oor skoonmakers nie. Word afgelaai en opgelaai. Ons was baie teleurgesteld aangesien ons 'n redelike groot bedrag per dag betaal het en 'n ordentlike plek verwag het. Ek sal beslis nie Sue Casa 1 vir iemand aanbeveel nie.

Gerda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Baie gemaklik, by die see en pragtige uitsig!

Ek sal beslis weer gaan!

Sue Casa 1 se terugvoer

Thank you so much Gerda! We absolutely loved hosting you and your family and look forward to have you again!

Sue Casa 1
Susan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie geniet en sal definitief weer in die toekoms Sue Casa 1 bespreek.

Veilig en baie rustig. As ons uit was het die inwoners op die perseel gekyk na ons plekkie. Het dit baie baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel vir enige van my vriende en familie.

Sue Casa 1 se terugvoer

Bake Dankie Susan! Ons waardeer jou mooi woorde! Ons sien regtig daarna uit om julle weer te sien.

Sue Casa 1
Senet V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senet V

Plekkie was fantasties en baie gemaklik vir ons saam met 'n kleuter.

Geen probleme ondervind met die eenheid nie. Al die kommunikasie en korrespondensie deur LekkeSlaap en Sue Casa was goed.

Sue Casa 1 se terugvoer

Baie dankie Senet! Ons hoop om julle weer te sien!

Sue Casa 1
Corne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Baie rustig en ontspannend.

Baie naby aan die see.

Sue Casa 1 se terugvoer

Baie dankie Corne, ons dien daarna uit om julle weer te sien.

Sue Casa 1
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 4)
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 78, Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc86d5e9da1338182aef49c1a8a3e0e9978cf00c9bcd0cd8d9b87c26026443dca32e6522a9967e0b98c73cc1cc9dea25e869c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575 nouVanaf R518 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.853225685202 30.383350253105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang