Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 1

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Lida D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Dit was baie lekker. Die plek was skoon en netjies. Mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons gaan definitief weer daar bespreek! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Uitstekende ligging, vriendelik en hulpvaardig. Baie vriendelike, hulpvaardige mense. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Disappointing. Did not sleep well or enjoy the stay at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Pleasant stay despite the power issues for 2 days. I would like to suggest an alternative method of cooking (especially with all the power outages) maybe a small gas stove and gas lamp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel
Sue Casa 1
Thank you for your feedback. I will install a gas stove shortly.

Johane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Lekker, gemaklik en naby die see. Netjiese plek naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Fantasties. My familie kan nie uitgepraat raak nie. Hulle is mal oor die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rensche V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Dit is 'n baie mooi plekkie. Ons het elke dag die walvisse en dolfyne gesien van die plekkie af. Dit was ongelooflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre C
Lang verblyf
4.0
Aug 2023

Lekker rustig. Heerlik om wakker te word met die branders wat breek so naby aan jou. Sue Casa is een van ons gunstelinge, veral nommer 1, en ons was al meer as een keer hier. Negatiewe (maar niks wat nie maklik reggemaak kan word nie): Die waterkrisis, waar ons geen water gehad het vir 2 dae nie, het vir ons 'n probleem geskep. Die matrasse op die beddens kort aandag. Daar was spinnerakke in die hoeke van die kamers wat gewys het dat die plek dalk lanklaas skoongemaak was. Die wasbak in die kombuis kort 'n nuwe mengkraan, die een daar lek baie, so ook die stortkop wat verstop/verkalk is. Braairooster is deurgeroes. Positiewe: Heerlike privaat braai en pragtige uitsig. Vriendelike opsigter. Vriendelike mense en naby aan alle belangrike winkels.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanja D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Dit was fantasties, die ligging en dit feit dat jy die see kon sien as jy jou oggendkoffie drink. Weer eens die plekkie se ligging is fantasies, terwyl jy slaap hoor jy die see en jy stap net oor die pad en jy is op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel
Sue Casa 1
Goeie dag Wanje, Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Van almal by Sue Casa ons hoop die jaar is 'n goeie een.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 4)
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 78, Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc86d5e9da1338182aef49c1a8a3e0e9978cf00c9bcd0cd8d9b87c26026443dca32e6522a9967e0b98c73cc1cc9dea25e869c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575 nouVanaf R518 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.853225685202 30.383350253105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang