Summer Lodge Villa 1
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 12 Jan 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summer Lodge Villa 1 bied 'n 270 grade-uitsig oor Uvongo-strand en die strandmeer. Hierdie uitsig kan vanaf al die kamers in hierdie ruim huis ingeneem word. Dit bied maklike toegang tot Uvongo-strand met trappe wat na die strand toe lei.
Die villa bied slaapplek aan 8 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n privaat swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met lugversorging, direkte toegang tot die stoep en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, diepvrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die eetarea is daar 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder. Dit lei na kroeg. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie dekodeerder saambring. Explora word nie ondersteun nie.
Die sitarea lei na die privaat randvloeiswembad met 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n ingeboude houtskoolbraai op die stoep.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang