Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Lodge Villa 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R540 R459 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 4 is een van 6 villas wat 'n tropiese wegbreek in Uvongo bied. Die perseel is omhein en bied maklike toegang deur 'n lowerryke tuin tot die hoofstrand van Uvongo. Let asb. dat trappe af na die strand lei.

Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie, leefarea en 'n gedeelde swembad. Die slaapkamer op die solder het 'n koningingrootte-bed en genoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere OpenView-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring, maar geen Exploras nie.

Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Ander besienswaardighede in die omliggende area sluit 'n aantal rotspoele in wat strek van Uvongo-strand tot by Lucien-strand en die visvangpier op die rand van die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
R540 R459
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
R540 R459
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Foster-weg 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77e6da19eddc4515df9f1b9c7af1a942c25ce9a921060bd964541689f3034aa9bd27f32a7ad4a09720230f9dec490484edd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R540 nouVanaf R459 per nag (plek vir 2) 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8342176 30.3940212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang