Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Witwater, Leeuwekloof-plaas, Erf 5, Mosselbaai, 6499, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Summer Villa is 'n moderne selfsorgvilla op 'n werkende plaas net buite Mosselbaai en spog met ongelooflike uitsigte op die Outeniekwabergreeks en oor die lowerryke omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n dubbel-stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n groot rusbank, 'n kaggel en 'n slim-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en gratis WiFi is beskikbaar selfs tydens beurtkrag.

Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en daar is nog 'n etenstafel met 5 stoele by 'n losstaande braai. Verder kan gaste in die lowerryke area gaan wandel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R328, Witwater, Leeuwekloof-plaas, Erf 5, Mosselbaai, 6499, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Witwater, Leeuwekloof-plaas, Erf 5, Mosselbaai, 6499, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18088206da7cbfaee3a787de7f435de210397271c849af729ac681d66e6ca4c93df65be9cc263962d85b563fa05209e756fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 R328, Witwater Leeuwekloof Farm, Portion 5 6499 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937290200239 22.04535690338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang