Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Sunbird House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lurita C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurita C

Amazing stay in wonderful house.

The owners went out of their way to make our stay amazing. Everything was perfectly prepared and exceeded our expectations of how well equipped the house was.

Elsabe B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Mees toegeruste selfsorg nog.

Ons het verskriklik lekker gebly by Sunbird House. Michael het ons so hartlik verwelkom met 'n lekker bederfmandjie. Die kombuis is van die beste toegeruste kombuise van selfsorgeenhede waar ons nog gebly het. Alles wat jy moontlik kan nodig hê was beskikbaar. Selfs souse en speserye was in voorraad en vir ons gebruik sonder enige ekstra koste. Daar was genoeg strandhanddoeke beskikbaar wat ons kon gebruik so ons hoef nie so groot hoef te gepak het nie. Die huis was regtig baie netjies en alles was van goeie gehalte. Ons was 'n redelike groot groep van 2 huisgesinne met klein kinders asook twee oumas maar ons het nooit onder mekaar se voete gevoel nie. Vir 'n seehuis was die kuierarea en braai-area ook lekker beskut as die wind gewaai het. Sunbird House sal ons definitief weer in die toekoms sien.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 14, Aston Bay, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76568905a62ee3ea5e5d02cd7519aec89605a950514f8bf4967489019d66f22599a34af12a32dd787772729fcf2543ba4fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 13) 2 5 1 5 14 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0821923 24.9116147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang