Sunridge Self-catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Porthri B - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and secure.
Mike W - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n vyfster ervaring.
Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Space, safety and shopping-friendly across the street.
Charmaine J - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies.
Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Charmaine. Ek is bly om te hoor dat jou broer sy verblyf hier by ons geniet het. Ek is net so verbaas om te hoor van die bed wat ongemaklik was. Ek wens dat hy (of jy, indien jy geweet het) dit vir ons genoem het. Dit is moeilik, sommige mense hou van harder, ander van sagter matrasse, maar ons sou verseker 'n plan gemaak het om vir hom te akkommodeer. Ek het gereeld gevra of alles in orde was en het nooit terugvoering in die rigting gekry nie. Dalk wou hy dit nie noem nie, maar asb., ons is hier om almal se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal verseker ondersoek instel. Ek hoop hy kom weer by ons bly vir al die ander positiewe ondervindings wat hy gehad het.
Groete
Liezel
Etienne D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Hansie J - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Carlien H - Sep 2023
Algehele gradering
Ek was vir besigheid in Port Elizabeth en dit was die perfekte ligging.
Jeanette V - Jul 2023
Algehele gradering
A warm, friendly welcome, lovely stay.
Jeanette V - Jun 2023
Algehele gradering
Kind, friendly welcome and lovely stay.
Andrea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hulda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Lynda K - Mei 2023
Algehele gradering
'n Netjiese ruim kamer met kombuisgeriewe en badkamer. Veilige parkering.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Sebastian J - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxed and safe.
Heinrich V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Naven G - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean and neat living and outdoor space, great customer service and lovely location.
Ricardo V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en eienaar is baie profesioneel.
Cecelia D - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Lindy V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en gemaklike verblyf!
Beverly H - Jun 2021
Algehele gradering
Very neat, clean and comfortable accommodation with everything I needed. The service was excellent and very friendly and helpful owners.
Elsabe G - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Linda C - Mrt 2021
Algehele gradering
When we had 2 hiccups with our plans, both Liezel and Pierre were happy to help us come right, without making us feel that we were being a nuisance.
Patrick H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbaar.
Joost E - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik.
Toy N - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike plekkie.
Carla V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Carla. Dit was lekker om jou te kon huisves. Jy is wat 'n mens noem 'n ideale gas. Jy is verseker welkom as jy weer in ons dorp is. Sterkte met jou nuwe werk. Groete
Erna V - Jan 2020
Algehele gradering
Can stay there again!
Albert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek waardeer dit en is baie bly dat ons jou weer sal sien in die toekoms.
Wat veiligheid betref, wens jy het gevra, want ek het nog nooit so veilig gevoel in een van ons huise soos hier nie. Ons woon al 8 jaar hier en het nog nooit 'n insident gehad nie. Met die sentrum se wagte en Brian op die hoek wat 'n ogie hou, voel ek baie veilig en bly ek te lekker hier.
Adriaan C - Des 2019
Algehele gradering
A great place to stay.
Susan S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf gehad.
Elizma B - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, prakties en gerieflik geleë naby winkels.
Andries K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Frans M - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Hein K - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ansuya R - Des 2019
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Sue-anne W - Des 2019
Algehele gradering
Enjoyable and comfortable.
Monica H - Okt 2018
Algehele gradering
Sal weer die plek gebruik.
Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer
Dagsê Monica,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Goed gaan.
Groete,
Liezel
Helga F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies in 'n stil area. Definitief 'n moet. Baie lekker.
Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer
Middag Helga,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle hier by ons te huisves, so ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Alles van die beste, Liezel
Melanie R - Sep 2018
Algehele gradering
Pleasant.
Peter T - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goeie verblyfplek.
Bianca C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf.
Basie R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangename mense en verblyf.
Derk H - Mei 2018
Algehele gradering
Good locality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging.
Goeie ligging. Geen badseep of bedlampies nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang