Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Beach Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Cb V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ligging is definitief die deurslag. Netheid en sekuriteit baie goed. Was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Good for what we needed. We stayed for one night and it was perfect for this. The unit had everything we needed, and the private pool was really a bonus. What was slightly bothersome was that we could not access the WiFi, the TV remote did not work, and all the bedding really needs to be looked at, including the pillows. However, I give it 5 stars because it is a three-star resort; you cannot really complain about what is on offer. One last thing I would like to mention is that they charge a R500 refundable deposit, which is fine. But when you make the booking, the accommodation doesn't email you to ask for an EFT for the deposit or to bring cash. If you arrive and don't have the cash, then you have to use your bank card, for which they then charge you an additional R50 (which you don't get back) for the bank charges, which I think is really cheeky. At least offer guests the choice in advance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties. Baie lekker familie-eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas Johannes P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Het lekker gebly. Eenheid was baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia Y
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Veilig en rustig. Wag net lank vir deposito om terugbetaal te word. Ons het lekker gebly en hulle het elke dag skoongemaak. Die skoonmakers is baie vriendelik. Moet net lank wag (14 werksdae) vir breekbare deposito om terugbetaal te word. Nie seker hoekom dit so lank moet neem nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michael V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Waarde vir geld met 'n great ligging! See uitsig vanaf die eerste verdieping was baie mooi gewees. Lekker swembad met braai geriewe en naby aan die strand geleë. Vriendelik en behulpsame ontvangsdames. Eenheid was netjies met alles wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Kon beter gewees het indien reels toegepas word en nie net vir sekere mense geld. Deur die week was dit stil, maar kom Vrydagmiddag dan verander dit in 'n dronk hool. Musiek word gespeel tot in die vroeë oggendure om net weer te begin na 7 in die oggend. Personeel is daar rond, maar tree glad nie op teen oortreders. Die tuintjie vir jou vierpoot het glad nie gras nie, net vuurwarm plaveisel. Stukkies gras is noodsaaklik vir hulle daaglikse aktiwiteite. Baie van die items in die woonstel was stukkend. 'n Bietjie gereelde onderhoud is noodsaaklik om 'n plek in 'n goeie toestand te hou.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tyron C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Great host, spectacular view and clean and tidy. Great location and friendly staff, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Pragtige plek en natuurskoon. Was party oomblikke bietjie rumoerig. Baie lekker gewees. Ligging ideaal en naby sentrums.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Waarde vir geld, presies wat ons verwag het, dierevriendelik, uitstekende diens, swak WiFi en sein. Presies wat ons verwag het! Eenheid was daagliks gediens, dierevriendelik was 'n bonus! Presies soos op die foto's gewees! Reception was vriendelik, baie gemaklik gebly, see-uitsig was amazing! Al negatiewe ding was die WiFi was baie baie swak het skaars gewerk. Anders as dit was als perfek! Dankie Sunrise-span! Ons sal julle binnekort weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zoe
Sunrise Beach Resort
Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer vir die Wi-Fi probleme. Na ons vloede wat ons gehad het sukkel ons maar nog met 'n paar dinge wat heeltemal moet herstel. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zoe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799ce853ffdc3a4ca2e8e3c6f3f7d478907ca47629f1e2f72be460c12795aa8868b334744815e656fbe1a1571f00c60d7386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Camp Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.101764080376 30.856562842749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang