Sunrise Beach View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Suné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Madeleine R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Aj S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Stay was good ─ issue with collection of keys.
Freja F - Mrt 2023
Algehele gradering
Super location for peaceful beach holiday.
Lees meerLeon V - Aug 2024
Algehele gradering
Great.
Yadah L - Apr 2023
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Sunrise Beach View se terugvoer
Hi Yadah,
Ek voel nie u resensie is omvattend nie.
Julle was ongelukkig oor die mure en een gordyn wat vuil was, waarop ek gereageer het en verduidelik het dat ons wag vir 'n opening tussen gaste om te laat verf. Ons doen dit elke paar maande omdat gaste vir een of ander rede konstant die mure vuil maak.
Ons het 2 weke terug weer geverf en plekkie lyk weer mooi.
Dankie, goed gaan.
Alicia G - Aug 2023
Algehele gradering
Taai vloere, vol stof en vuil eenheid. Onaangenaam.
Lees meerSunrise Beach View se terugvoer
Hi Alicia,
Dankie vir u terugvoer.
Ja, die woonstel lyk effens anders omdat ons alles oorgeverf het, sommige meubels vervang is en ander nuut oorgetrek is, asook goedjies soos lampies, dekor en linne vervang is. Die beddegoed is wit, dus het ons gedink dit lyk mooi met die nuwe skakerings van blou en groen handdoeke. Nie besef dis 'n probleem nie, en gedink dit is alles goeie veranderinge.
Die gordyne in die sitkamer het ons verwyder, want gaste vat dit vuil en dit kyk in elk geval uit op die stoep en die see, so nie gevoel dit is nodig om die uitsig te belemmer nie.
Die gordyne in die slaapkamer word ook elke keer vuil gevat, en was verbrand deur vorige gaste so on shet gewag vir die nuwes.
Daar is een plankie gekraak heel onderaan die kleinste venter se blindings in die agterste kamer.
Ons verstaan u was ongelukkig met die bank wat gebreek was, waarvan ons nie bewus was nie. Sodra jul my laat weet het het ek aangebied om iemand te stuur om dit reg te maak of te vervang, maar julle het geweier, en my boodskappe geignoreer. Dit is nou reggemaak.
Dieselfde met die mikrogolf, wat ons toe na die tyd getoets het en dit steeds perfek gewerk het. Ons het dit toe in elk geval vervang.
Die stoep, vloere en vensters raak ongelukkig vinnig taai en vol sout so naby aan die see, so sou elke dag iemand moes stuur om dit te keer, maar ek het weer seker gemaak dat ons skoonmaker weet hoe om dit goed skoon te hou.
Daar is wel nuwe kussings op die meubels buite, so ek is nie seker waarna u verwys nie.
In verband met die terugbetaalbare breekskadedeposito. Ons het al baie skade gehad deur gaste, dus is dit nou al jare in plek om ons ook net te beskerm. Ek het julle 3 dae grasie gegee om te betaal al moet dit eintlik voor die tyd betaal word, en al het julle met 'n troeteldier gekom. So ek sukkel om te verstaan wat u probleem daarmee was. Ek het dit ook dieselfde Sondag nog ten volle terugbetaal, terwyl ons reëls se binne 24uur.
Ek hoop u vind volgende keer 'n plek meer na u sin.
Vriendelike groete,
Suné
Tinus W - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig in genotvolle gerief.
Lees meerSunrise Beach View se terugvoer
Baie dankie Tinus, ons sien uit om julle terug te hê. Bestuur was uiteindelik aangespreek en het nuwe mense in beheer, so hopelik word al die gebou se probleempies ook binnekort opgelos.
Lydia J - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxing. Peaceful.
Andre P - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Sunrise Beach View se terugvoer
Baie dankie André. Ons is so bly julle het die kuiertjie geniet en sien uit om jul terug te ontvang.
Serna S - Apr 2022
Algehele gradering
It was great.
Madelaine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik, baie dankie.
Sunrise Beach View se terugvoer
Hi Madelaine,
Ons is so bly julle het dit geniet, baie dankie.
Anton C J L - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend, pragtig en die woonstel het pragtige uitsigte.
Sunrise Beach View se terugvoer
Baie dankie Anton, ons is so bly julle het dit geniet en sien uit om jul weer terug te hê!
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Vinnig in en uit.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Anele D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig & fantastiese uitsig!
Shulize C - Feb 2021
Algehele gradering
Sal vir seker weer terug wees.
Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
So uitgesien maar wat 'n teleurstelling.
Leana B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Sunrise Beach View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en julle vriendelikheid, Leana. Ons sien uit om julle terug te he.
Gert S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie goed en naby die lughawe.
Madelaine P - Apr 2019
Algehele gradering
Prysloos.
Willie V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige view en baie nice woonstel in goeie kondisie. Eienaars was baie nice en het ons baie welkom laat voel. Dankie Suné.
Gisela G - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en wonderlike ligging!
James B - Apr 2019
Algehele gradering
Was lekker maar nie op standaard wat ons verwag het nie.
Willem K - Nov 2017
Algehele gradering
See-uitsig fantasties.
Nico G - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Evan B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie nice view maar dis dit ongelukkig
Lees meerSunrise Beach View se terugvoer
Good day Evan
Thank you for your review of Sunrise Beach View.
1- I'm not sure why you were under the impression our address is different to the address given; our unit is located at Sunrise Beach Apartments on 33 North Beach Road, Westbrook.
2- Before we can give anybody directions and confirmation to collect our keys, we need payment made in full, as well as a proof of payment. We only received your proof of payment late, and because of the early check-in we granted you, there was this delay in sending you the confirmation to pick up the keys.
3- Previously we have looked at leaving our keys closer to our apartment, and also at the real estate agency across the road. However, complications arise when there are late check-ins, which are the majority of our check-ins. The estate agency closes at 4h30pm. If our guests are delayed for any circumstances there then is no way they can collect the keys. It makes more logic this way and we decided to rather leave them at a 24hour accessible security Holding box at the BP garage a mere 6 km away. It is safe, reliable for all and has worked well with all of our previous guests. We have never had a complaint in the past.
4- Thank you for bringing to our attention that a few of our downlights weren't working. There were 3 throughout the apartment that needed to be replaced and they have already been fixed.
5- Regarding the oven, you should have contacted us when you noticed you couldn't turn it on. We would have come out immediately to assist you and show you how to work and use it. It's not broken but just needs a button to be pushed to activate it. So sorry for this inconvenience
6- There have been a few serious storms and downpours of rain in KZN of late, our third bedroom (which is our extra room and which was not booked by these guests) has a bit of water damage on the walls which will be renovated shortly.
7- We granted you an early check-in for 9 am without hesitation. Our normal check-in time is 3 pm which allows our cleaning staff to clean the apartment on the day of arrival. The apartment is fresh and ready for our guests this way. However because we allowed you a nice and early check-in, our cleaning staff needed to come clean and prepare the apartment the previous day. Our staff always clean outside and inside the apartment, and dust off any dirt or cobwebs. They say there were no spider webs on the outside table when they left the previous day. It takes a spider a matter of minutes to build its web, and my only conclusion to this is that there must have been a spider that made those webs overnight.
8- Our rates are subsequently lower than all the other 3 bedroom apartments within our area.
Kind Regards
The Sunrise Beach View Management
Salome V - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties en beautiful view!
Sunrise Beach View se terugvoer
Hi Salome,
I am happy you enjoyed. There should have been toilet paper. I will look into this. My apologies.
Belinda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Nice view with all needed to make a perfect holiday.
Sunrise Beach View se terugvoer
Thank you Belinda
I am happy you enjoyed your stay and hopefully we will see you guys again.
Maintenance here at the coast is on going, and I will definitely sort out the patio chairs and place some Q10 on the sliding door,
Warm regards
sandy
Martin V - Nov 2016
Algehele gradering
We were disappointed with the venue and level of service.
Lees meerSunrise Beach View se terugvoer
Good Morning Martin
We are so sorry you did not enjoy your stay
Unfortunately you booked the week when there was 18000 students in the area for the matric rage. The broom was a new broom and I think it was mishandled.
We have just checked the balcony and there seems to be no problem with it .
regards
sandy
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang