Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bay Retreat

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig wegbreek uitspan "visvang" plekkie net jy en gesin. Baie veilige, onafhanklik van ander mense, rustige wegbreekplekkie om net te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert Cavin
Sunset Bay Retreat
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit beteken baie vir ons en ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien.

Matthew S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing getaway. What an amazing holiday, just what was needed. From the moment the family and I arrived, it felt like home away from home. The house is equipped with all the essentials you need and thank you to the host for being so accommodating. The fishing was great and the sunsets amazing too! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert Cavin
Sunset Bay Retreat
Hi Matthew, thank you for the review. It is heartwarming to know that you enjoyed your stay with us. It was also a pleasure to host.

Renette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustig, lekker naby vir naweekwegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n rustige omgewing. Die huis is ruim en voldoende toegerus, en my man het die visvang baie geniet. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert Cavin
Sunset Bay Retreat
Baie dankie, Renette. Dit was 'n groot plesier om so 'n aangename, kalm paartjie te ontmoet. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te sien. Beste wense vir julle vorentoe.

Sharon P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

The place, the experience was great! The place is great! Our host was friendly, easily contactable and welcoming and made sure we were taken care of. The house itself is beautiful. Home away from home. I would recommend the place to a family wanting to enjoy the Vaal Dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Albert Cavin
Sunset Bay Retreat
Hi Sharon, it was really a pleasure to host you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Cavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midvaal, Vaal Marina, 2420, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff87ef121fe783b18951c461ad08804cdc90dd3faefa13845dde80c8380f1ea629c9e2931be37cdb99809280ec2c6ea6343?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Midvaal Vaal Marina 2420 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.802757 28.147518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang