Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Ridge Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Laan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die stad Rustenburg skuil teen die voet van die Magaliesberge en Sunset Ridge bied 'n skilderagtige uitsig op die berge en die vallei aan die onderkant. Ons is net 30 minute van die bekende Sun City af met een van die beste gholfbane in Suid-Afrika. Die Pilanesberg Natuurpark grens teen die oord en is geleë in 'n massiewe krater wat uitgekerf is deur 'n oervulkaan.

Ons het 11 groot, elegante slaapkamers wat volledig toegerus is en modern versier is. Geniet ontspanne plattelandse gerief en gasvryheid met DStv, 'n swembad en luisterryke uitsigte. Heerlike, stewige ontbyte word bedien en aandetes is beskikbaar op versoek.

Onderneem gerus 'n uitstappie na die Pilanesberg Nasionale Park met sy renosters, olifante, buffels en baie bokspesies. Verloor jouself in die wonderskone staproetes, deur die pragtige bewarea by Kgaswana Natuurrestervaat wat net 5 minute se ry van ons af is. Daar is ook heelwat gesinsrestaurante naby ons, en gaste kan heerlik gaan inkopies doen by die Waterfall Winkelsentrum. Net 'n uur se ry suid-oos van Rustenburg bring jou tot by een van die belangrikste fossielopgrawingsplekke in die wêreld. Die Magalsies Wêrelderfensisgebied en die Wieg van die Mensdom het al van die wêreld se belangrikste hominied-ontdekkings opgelewer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Philip M
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bostaande. Dit was 'n besondere lekker naweek. Baie dankie aan al die rolspelers.
Nov 2024
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik, een aand was te kort. Beslis lekker gebly!
Aug 2024
Zinaida T
5.0
Gemaklike en pragtige ligging. Baie mooi, netjiese en skoon gastehuis. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.
Jun 2024
Madelaine V
Saam met lewensmaat
4.2
Asemrowende uitsig. Baie skoon en netjies. Lekker bed met 'n fantastiese uitsig. Ongelukkig gesukkel met gasgeys en krag, loadshedding en in en uit g...
Sien meer
Mei 2023
Nicole S
Besigheidsreis
4.0
Pleasant stay. Stay for work, all basic needs were covered. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Vaalbos Laan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Sunset Ridge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Laan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af6c1c76b9061e6d7b9247c4709654d257eeebfe6e0d85531c388a7b2c9b19d37cc71758dae4b9ceea623d8ed993e9164c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Vaalbos Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.695074317268 27.209615830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang