Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik. Die eenheid was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Dankie vir julle terugvoering, dit was 'n plesier. Kom gerus weer.

Nelicia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike tyd gehad, presies wat ons nodig gehad het! Ons het verskriklik lekker gebly. Woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Sal vir seker die verblyf aanbeveel en weer besoek as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Dankie vir jou terugvoering, Nelicia, dit was aangenaam om jou hier te huisves. Kom gerus weer.

Erna R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vriendelik ontvang en welkom gevoel! Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Kom gerus weer, Jeffreysbaai is altyd 'n wenner. Groete, Fritz.

Talya V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Guests feel welcome, there is more available at Sunshine Lodge than the website states! It was a great stay. Dankie oom Fritz! It was a great stay, we felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Hi Talya, Dit was 'n plesier om you en jou vriende hier by ons te ontvang. Kom gerus weer. Dankie vir jou eerlike terugvoering dit word waardeer. Groete, Fritz Crous.

Willie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Melanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly naby al die strande en winkels. Skoon, netjies en modern. Vriendelike mense. Alle geriewe wat nodig is. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Dankie vir julle terugvoering, dit was lekker om julle hier te huisves. Kom gerus weer.

Mandie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtig en lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en plek is baie skoon en netjies en mense baie vriendelik sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Hi Mandie, Baie dankie vir julle terugvoering dit was 'n plesier om ons fasiliteite met julle te deel. Dankie vir die samewerking sodat ons die sonkrag stelsel so kon bestuur dat ons nooit gedurende die vakansie enige donkerte beleef het nie. Kom gerus weer om vakansie te hou.

Melanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Everything you need. Even with load-shedding we had electricity thanks to solar power. Solar power for lights and TV, gas for kettle at the covered braai area with dining which we could use any time. Scullery for washing up and braai utensils.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Hi Melani, Thank you for your positive feedback. It was a pleasure to accommodate you and your family and thanks for your cooperation in regard to the solar system, to help us make it a load-shedding-free holiday. We are looking forward to accommodating you again in the future for a holiday.

Danie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

WiFi sein was baie swak. Geen ketel blykbaar a.g.v. loadshedding. Eienaars kan gerus WiFi versterk, veral aangesien TV opsies beperk is tot SABC.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Fritz Karel Frederick
Sunshine Lodge
Daar was 'n gasstofie met 'n ketel in die braai area vir die gaste aangesien die huis op solar krag toestel gefunksioneer het. So die elektriese ketels was uit die woonstelle geneem om te verhoed dat gaste die sisteem oorlaai en laat afskop. Gaste was glad nie aan beurtkrag onderworpe nie en het deurentyd elektrisiteit gehad om alles te doen wat hulle wou doen nl. mikrogolfoonde, broodroosters en haar toestelle. Die Wi-Fi se hotspot was voor die huis en hoe verder mense daarvan beweeg hoe swakker is die sein. Het die persoon vir julle vertel hoe ons gesukkel het dat hy die dokumentasie soos vrywarings vorms, huisreëls en inventaris onderteken. Dan dat hulle 'n sitkamerstoel se poot afgebreek het wat het wat ek herstel sonder om dit van hulle breekskade deposito te verhaal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fritz Karel
Frederick ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6cd490a94d8483ab7a4de113713d99f11dd3b6e07ccb3d7b6f46e2bd6014261d81007846a95f7b1e469fbffcbbad826deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Redwood Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020078708793 24.922917080981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang