Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshowers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Martinique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beste! Lekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaime B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Stunning accommodation with gorgeous views right on the beach. Private rooftop deck for sundowners. Short walk along the boardwalk to Willards Beach. Gas hob and inverter to run TV, WiFi, and charge phones during load shedding are added bonuses. Suite was spotless and had everything we needed, including an ice machine and wine cooler. Air-conditioned throughout. Safe and secure with security gates and exterior beams. Definitely highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers
Thank you so much for the beautiful review. We hope to welcome you back in the near future.

Anja E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Dis nou die lewe. Perfekte wegbreek, lekker ruim, nie te vêr van als af nie, maar ook vêr genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Pragtige plek. Gerieflik, baie netjies en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers
Baie dankie Hilda vir die mooi terugvoer, bly julle het dit geniet

Done F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Die huis was silverskoon. Huis met al die nodige elektriese ware toegerus om die vakansie gemaklik te maak. Maak seker dat die beams saans aangesit word. Dit voel tog saans of mense toegang tot huis het van boonste dak gedeelte af. Die nommer van sekuriteitmaatskappy wat langs die alarm gegee word sê die inbox is vol. So as daar 'n krisis opduik is daar niemand wat kan kom help nie. Die see-uitsig vanuit die huis en stoep is besonders en het vir onvergeetlike memories gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers
Dankie vir die mooi review. Die alarm maatskappy het oornag verander. Ek reel vandag nog die nuwe noodnommer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Corlia

Carolynn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Heaven on earth. We loved our stay, however when we arrived, we had loadshedding and we had no idea where the torches or lights were. We had just walked in the door, I think there should be emergency lights that can come on and the price you pay per night, quantifies for there to be a generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlia
Sunshowers
Hi there Thank you for your review. We take note to display the LED lights more prominently. We have not had loadshedding for so long, so we were caught out, my apologies. Unfortunately, we are not allowed to run a generator in a complex with 12 units, you can just imagine the noise. Hoping to welcome you back at Sunshowers. Regards, Corlia

Esme D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Wat 'n lekker plek om te kuier. Die ligging en uitsig is fantasties. Alle toebehore is beskikbaar en niks kom kort in hierdie plek nie. Die linne is van puik gehalte en so ook die handdoeke. Die parkering reg voor die deur is baie gemaklik vir op en aflaai. Al wat sleg was, was dat daar nie 'n pooltafel was soos beloof in die bespreking nie en die kinders was erg afgehaal daaroor. Dit sal ook goed wees om matjies voor die bed te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Asemrowende mooi, skoon en veilige perseel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers
Baie dankie Marna vir jou mooi review.

Darren T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

We really had a pleasant time at Sunshowers. Upon our arrival we found `Judith handing over a clean house. The house is literally on the beach, the accommodation is a very generous size property, views are fantastic and it is very central. I will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlia
Sunshowers
Thank you for the nice review.

Corne M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2021

Heerlike verblyf teen die see om lekker te ontspan. Naby aan alles Vir ’n vinnige wegbreek was hierdie verblyf ideaal. Maar ons sal maklik vir lank daar kan vakansie hou en beplan om dit te doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 99

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vallen Lodge 12, Compensation Beach-weg 80, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5352f74ea8b32123c880ffb9ec33a0500e2345d03ee22773c21f336120b291f00437b7df44e1f152e58ec0c325d8d1d5a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 12 Vallen Lodge 80 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537872 31.221745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang