Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Supertubes Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Aimee C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fabulous location, great stay. Excellent location, rooms were really fabulous and have some really great well thought out additions! Really great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies, skoon. Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly. Vriendelik ontvang met tee en beskuit. Baie lekker ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Great stay at Supertubes. Excellent all round. Lovely stay at Supertubes. Delicious breakfast each morning beautifully prepared by Moses. Great attention to detail and extremely helpful staff with regard to activities and restaurants. Congenial atmosphere and tea and coffee and snacks at hand. Great lounge to unwind in. Thank you for your sincere efforts to make our stay memorable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Goed geleë, netjies, skoon, goed toegerus. Ek het 2 aande oorgebly, met 'n queen bed, hoek amer. Ontbyt was uitstekend, en is definitief 'n groot pluspunt. Bed was gemaklik, kamers is groot en het hul eie mini-yskas. Filter koffie in die kamer, strykyster is beskikbaar in die gemeenskaplike area. Enigste nadeel as die feit dat daar geen stilte in die nag was nie, en mens kan gaste hoor rond ritsel in die nag, ek stel voor 'n dubbel insuleerde deur vir die ingang na die kamers. Goed onvang deur die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruby B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Heerlik. Goeie geriewe en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Lovely place and area. Moses was an absolute gem. Will definitely be back. Recommend Supertubes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Perfek geleë. By die see, luuks, vriendelike personeel. Perfekte vakansie-omgewing. Die bonus, dis pet-friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandré F
1 nag
5.0
Apr 2021

Veilig, skoon en baie modern. Ons was 'n groep van 6 mense. Op aankoms is ons baie vriendelik ontvang, na huis gevat en rondgewys. Die huis self is baie netjies en skoon. Daar is ook permanent 'n sekuriteitswag wat rondbeweeg tussen die huise, self kom seker maak alles is nog reg met ons toe ons laataand 'n braai aangesteek het. Uitstekend en sal beslis weer daar bly. Beste plek wat ek nog in JBay gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Baie lekker gemaklik, netjies en skoon. Die beste ontbyt ooit wat ingesluit is! Die personeel het altyd reggestaan om te help waar hul kan! Baie gaaf en behulpsaam! Sal Supertubes gastehuis aan enigiemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Onvergeetlike wegbreek! Dit was my en manlief se date night en wegbreek van alles en almal. Ons kon nie vir 'n beter plek vra om dit te doen nie. Die gastehuis was ongelooflik mooi, lekker groot gemaklike bed. En die see was so naby, ons kon lekker langs die see gaan stap. Ek sal enige tyd weer terug gaan soon toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maresa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepperstraat 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7c4708281b43943fc08c8cd854307ecc35b8481e2325810d5ee8bdf287981fba91d6e3b0e35defd8e65c602010748c1a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 12 Pepper Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.031751925734 24.931602180004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang