Surf Stroll
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Surf Stroll is 'n sonnige soldereenheid wat ideaal vir branderplankry-entoesiaste is aangesien dit net 200 m vanaf die strand is. Die eiendom is op die eienaar se perseel in die hartjie van die kusdorp, Melkbosstrand.
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het uitblok-gordyne met 'n gemaklike koningingrootte-bed wat met gehaltelinne oorgetrek is. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet. Buite is daar 'n houtdek met meubels waar gaste hul koppie koffie in die oggend kan geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig in die oprit op die perseel, voor die ingang na Surf Stroll. Daar is 'n swembad en braaigeriewe in die tuin wat gaste kan gebruik op aanvraag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Surf Stroll het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang