Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfpoint 9

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste branderryplekke in die wêreld is.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens. Daar is 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n patio-stel en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid word voor aankoms en na vertrek skoongemaak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word.

Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Khanyiswa M
5.0
All I can say is Surfpoint9 is amazing. We are definitely coming back. The stay was super fantastic. We didn't want to even go back hom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Gretha H
Saam met vriende
5.0
Enjoyed our stay, lovely place. Enjoyed our stay, clean, neat, lovely view and close to shops. The owner and contact person were very f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ronel R
Gesin met klein kinders
5.0
Amazingly peaceful. Awesome! Secure and well situated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Aamiena H
Besigheidsreis
5.0
Good. All good, no complaints. Clean, safe and a peaceful destination.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marisca M
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, veilig en mooi. Ons het baie lekker gebly by Surfpoint 9. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surfpoint 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC5WSJGEATzMJVGcJeKv3UwxbacYEWEBmt7EPUutmLx6ZZWQsrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 172 5 1 5 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.027441767279 24.928712099791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang