Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfside C302

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Surfside C302
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Bula G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bula G

Bad. No power in the area, phones were off, couldn't iron clothes, and our food got rotten.

Eish, there was no light from Friday 19:30 till Sunday. It was difficult; our phones were off, didn't even take pics.

Wilna J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna J

Ongerieflik en frustrerend.

Geyser, aircon nie gewerk nie. Yskas maak nie ordentlik koud nie. Balkon is piepklein met gewone glas in, baie gevaarlik vir kinders. Geen diefwering voor vensters wat groot oopmaak nie. Ver van see, moet soontoe ry, op derde vloer, moet al die trappe op en af met bagasie. Het wel pragtige dekor binne en 'n pragtige swembad. Slegs gasbraai op piepklein balkon. Het wel 'n wasmasjien en tuimeldroër. Ons was bespreek vir 11 nagte en het net een nag gebly en toe aangedring op ander akkommodasie!

Surfside C302 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, die besonderhede en fotos op die webblad wys dat die eenhied naby die strand en restaurante is en nie oorkant die straat van die strand nie. Jammer oor die ongerief met die geyser en lugversorger maar ons het toe alternatiewe akkommodsie vir julle aangebied en gereël by 'n kompleks reg oorkant die straat van die strand teen dieselfde tarief wat julle betaal het, om te verseker dat julle julle vakansie geniet.

Surfside C302
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontstraat 35, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198482685d5cfe22629a9ad6a6733272c11d6d46dc47c57068205e69e1e188c480d78ed1773c036feecd9cf9b6949b366579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 35 Bellamont Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663340401252 31.121196353442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang