Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzies Huis B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mirtle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Aangenaam. Almal se gasvryheid en warmte oortef. Die huislike atmosfeer en puik diens het regtig 'n aangename tydjie met julle gemaak. Goeie akkommodasie en veiligheid vir my as kliënt en my motor word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaenne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great. Hi hulle is stunning en amazing mense het ons ten alle tye laat tuisvoel en het ons met alles bygestaan en hulp aangebied ten opvolg van my man se groot operasie wat volg. Great mense mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celise B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Rustig. Eienaars vriendelik. Laat mens tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wonderlik. Hulle gasvryheid is fantasties en ek kan hulle baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josias V
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Presies wat ek nodig gehad het. Ek was naby aan alles en ook net ver genoeg weg om uit die gedrom te bly. Oom Willy se kennis en skakeling met die gemeenskap en besighede het gesorg dat my verblyf 'n totale sukses was. Ek kan Oom Willy en Tannie Suzie nie genoeg bedank en prys vir hulle hulp, raad, en bereidwilligheid om by my skedule te probeer aanpas nie. Ek sal nie huiwer om in die toekoms weer by hulle te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Gasvry. Prima ervaring. Goed ingerig vir rolstoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Suzies Huis B&B
Baie Dankie Esta.

Brigitte Linda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Awesome, wonderful, pleasant, great. A place where you can unwind and just enjoy a country lifestyle in the busy Cape Town. Definitely a little piece of heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen J
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging het my baie goed gepas want my man was in Netcare Kuilsrivier Hospitaal vir 'n operasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diana N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Ongelooflike nuwe lewe van die verlede. Om vir 'n dag deel te wees van 'n lewe waarvan jy net in 'n boek oor lees. Die werklikheid is spesiaal, teer en vol egte geloof en liefde. So min tyd so baie om te beleef! Na ons besoek het ek 'n hele nuwe waarde vir die mens en kultuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Suzies Huis B&B
Baie dankie Adel.

Herbert D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2018

Friendly owners. Accommodation value for money. Good stay. Friendly owners and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34b2df1c648ee7ae5bd4a7d03b1b169c1ef2b032cd29be184507b4354a339ef7b74adecea5a48056ab80ef56c5cf182ec4b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 27 Joubert Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923075 18.671478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang