Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swan Gables

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 41 resensies vir Swan Gables
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Pierré D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierré D

Onaangenaam.

Gasvrou nie baie vriendelik, huisreëls onvanpas. Geriewe baie snaaks uitgelê.

Mari S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Klein maar gemaklik.

Ons het vinnig oornag en het nie baie nodig gehad nie, maar ek sou graag meer tyd daar spandeer. Baie goed toegerus, al is die plekkie klein. Baie moeite gedoen om insekte buite te hou, en ons kon heerlik slaap met oop vensters. Veilige parkeerplek, en lekker erf, heerlik vir kleiner kinders om te verken.

Schalk S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S

Waarde vir geld vir die doel waarvoor ons die verblyf in Botrivier benodig het.

Swan Gables het ons geakkommodeer, nadat hulle eintlik vol bespreek was, baie dankie. Kamer was skoon en netjies. Toiletpapier het opgeraak, maar is dadelik aangevul nadat ons dit aangemeld het (daar was nie 'n ekstra rol nie). Stortwater was koud, maar gas is ook dadelik vervang nadat ons dit aangemeld het. Ligte in kamer was baie dof en ons moes ons eie beligting gebruik. Vreemde rioolreuk is opgemerk as die badkamer se waaier aan was. Water by wasbak het 'n metaalsmaak. Nie seker of dit geskik is vir drink nie. Geluide van kamer langsaan kon duidelik gehoor word. Nogtans was die verblyf funksioneel, dankie.

Henriette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette L

Gemiddeld.

Die kamer was ruim en netjies, maar daar was nie warm water nie.

David W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Sien sterre.

Skoon en bekostigbaar, perfek vir vinnige ’n oornagstop.

Evangeline W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evangeline W

Very serene- relaxing.

I would go back anytime. Country folks are so warm and friendly.

Liezel P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Enjoyed my stay at Pool house, Swan Gables.

They were very helpful when I phoned to inform them I will be late booking in.

Trevor L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Close to the venue and hosts were accommodating.

Communication was good and could accommodate our requests.

Tania N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

It was precisely what I needed!

Friendly reception, kind and hospitable hostess clean and functional stay. Beautiful surroundings.

Lizette A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Baie vriendelike en hulpvaardige tannie.

Sal definitief aanbeveel vir oornag as jy ver reis.

Swan Gables se terugvoer

It was a pleasure hosting Lizette and her spouse. They will be welcome anytime.

Swan Gables
Rose Y - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose Y

Unexpected, but clean, comfortable with friendly people.

We were not aware that we would be sharing a house with the owners. However the premises were clean and comfortable and had everything we required and Celia was friendly and helpful, especially during the unexpected power failure.

Jeremy T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy T

No secure off-street parking for me.

The hostess's service was excellent, especially considering that we only got there at 22:00.

Rose Y - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rose Y

Clean and comfortable but certainly not what was expected.

=The room was not what we expected although it was clean and comfortable. Perhaps full disclosure of what to expect would make it less of a concern on arrival.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andre O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Sentraal.

Swan Gables is baie sentraal geleë en bied goeie waarde vir geld verblyf in Botrivier.

Swan Gables se terugvoer

Ons is altyd dankbaar as mense wat lekker gebly het, vir ander vertel. Baie dankie dat julle die moeite gedoen het en julle sal altyd welkom wees.

Swan Gables
Riana V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Ontspannend, gerieflik, ruim, baie netjies en skoon!

Ons was hartlik ontvang deur Thea. Huisie was baie netjies, skoon en ruim. Pragtige uitsig!

Colleen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

See stars.

We stayed in the pool house, it was very nice. Just to have my girls near me in one room, it's what I like. Pool was clean, owners were so friendly, wow, you just gotta love them.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sien die sterre.

Ons het in die swembadhuis gebly en dit was lekker. Om net my dogters naby my te hê in een kamer is wat ek gesoek het. Die swembad was skoon, die eienaars vriendelik. Wow, wonderlike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Keith H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith H

Cosy spot for visit.

Neat and tidy with all amenities for a pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus plekkie vir 'n kuier.

Netjies en met alle geriewe wat jy nodig het vir 'n aangename tyd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Swan Gables se terugvoer

Keith and his spouse were a pleasure to host. They will be welcome anytime.

Swan Gables
Marius D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Het alles wat basies nodig is.

Kamer het wat mens basies nodig het.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riaan O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan O

Gerieflik.

Was nogals onkant betrap deur die 'quirky' plekkie wat toe 'n Wendy agter in 'n erf is.

Sharne M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sharne M

Baie slegte ondervinding, sal nooit weer van gebruik maak.

Het nie 'n duvetbinneste vir die oortreksel voorsien nie, was nogal koel daardie aand. Eenheid langs ons het 4 uur die oggend gaste ontvang. Baie geraas gemaak, geen tegemoetkoming toe ons 5 uur 'n klag maak nie. Nie baie behulpsaam toe ons by die eienaar kla nie. Sal nie aanbeveel nie.

Ashraf P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ashraf P

Ek en my metgesel was bitter teleurgesteld in die stand van die akkommodasie.

Die advertensie is misleidend vir die rede nie een van die eienskappe was teenwoordig. Ons was onder die indruk dat als op een perseel is en dan in alternatiewe wooneenhede omskep is, ongelukkig was dit nie so en ons by 'n wooneenheid beland wat nie die prys werd was nie. Ons het agterna uitgevind dis 'n agent wat als reël, sodoende nie haar eie plekke nie. Die wooneenheid kort opknapingswerk, dis letterlik 'n Wendy-huis, gevolglik as die wind waai was dit onplesierig gewees, boomtakke en dakplate wat aanhoundend teen die gebou kap. Die gordyne, beddegoed is oud en geen karakter nie, die water in die yskas was oud en die yskas was afgeskakel, moes eers wag voor dit koud raak om te gebruik. Geensins was enige van die kenmerke soos adverteer beskikbaar nie.

Lizette K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette K

Die verblyf was baie teleurstellend.

Die akkommodasie is nie op standaard nie. Alles is in een vertrek. Die kombuiswasbak sit binne die stort. Dit was vuil en dit kan nie aan die publiek uitverhuur word nie. Onnet en absoluut 'n skande.

Swan Gables se terugvoer

Baie dankie vir hierdie terugvoer vir die Attic. Die eienaars is aangespreek en die akkommodasie word opgegradeer. Geen bespreking sal gemaak word voordat alles op standaard is nie.

Swan Gables
Chantal L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Ons was net daar vir 1 nag maar dit was perfek vir 'n goeie nagrus.

Vriendelik, eenvoudig en genoeg vir 'n goeie nagrus.

Danie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Vriendelike, gasvrye diens.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons na ure te ontvang en tuis te laat voel. Geriewe netjies en sentraal geleë.

Julie H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H

Warm and friendly.

Greeted with a warm welcome, nice size room and bathroom, both clean and neat. Very comfortable beds, easily accessible, quiet, peaceful and relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en vriendelik.

Is met 'n warm verwelkoming begroet, badkamer en lekker groot kamer was albei skoon en netjies. Heerlike beddens. Verblyf toeganklik, stil, rustig en ontspanne.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Swan Gables se terugvoer

It was a pleasure hosting Julie and her daughter. Come back anytime.

Swan Gables
Zelde C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelde C

Baie netjiese, skoon, sakpas verblyf.

Dankie Thea vir die lekker beskuit en koffie (asook regte melk in yskas). Regtig waarde vir geld en die netjiese, nuut geboude vertrek was baie oulik uitgelê. Alles wat jy benodig tot 'n klein braaitjie op die stoep. Baie mooi uitsig oor die vallei en berge. Sal definitief weer daar oornag.

Alida Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida Z

Rustig.

Pragtige stil dorpie en mooi natuurskoon.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nico O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico O

Eenvoudig, voldoende, vriendelik.

Thea het ons op kort kennisgewing kon help met oornagverblyf. Sy was baie vriendelik en behulpsaam, en toe sy hoor dat ons sukkel om die deposito te betaal, het sy aangebied dat ons dit met aankoms betaal. Die kamer was gerieflik ingerig en daar was 'n inligtingsbrosjure met nuttige inligting oor winkels en besienswaardighede. Daar was nie kosmaakgeriewe nie, maar daar is 'n paar restaurante binne stapafstand, en natuurlik die wynlandgoedere in die omgewing. Daar was ook drie dierbare, ordentlike hondjies wat kom groet het.

Tinus D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus D

Dit was heerlik.

Was 'n baie lekker ondervinding, vriendelike mense.

Swan Gables se terugvoer

Julle sal altyd welkom wees.

Swan Gables
Erla R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erla R

Baie rustig en stil area, ruim blyplek.

Ek het in Kitty Paws gebly, 'n woonstel agter 'n huis. Dit sal nie vir almal stapafstand wees na die hotel toe nie, maar vir my was dit perfek omdat ek rustigheid gesoek het. Ek het nie kritiek of klagtes nie, maar wees bewus daarvan dat dit 'n gasgeyser het vir die stort en dat dié soms temperamenteel is. Ek is gelukkig gewoond aan gas en dit het my nie so baie gepla nie.

Swan Gables se terugvoer

Die gas-geyser se werking word beinvloed deur die waterdruk. Dit wissel ongelukkig hier in Botrivier, en as die waterdruk te laag is, wil die geyser se vlam nie aankom nie.

Ek is nie bewus daarvan dat Kitty-Paws meld dat die gastekamer naby die hotel is nie.

Swan Gables
Ivan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan S

Lekker naby hotel, al die basiese dinge is daar.

Baie lekker plekkie naby die hotel. Stap afstand. Die huisie het al die basiese dinge. Lekker veilig. Baie vriendelike diens.

Swan Gables se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om hierdie gaste te bedien.
Thea

Swan Gables
Tarien B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarien B

Gerieflik en netjiese plek.

Baie goed verwelkom en rustige atmosfeer. Alles wat mens nodig het asook mooi netjies en skoon.

Swan Gables se terugvoer

Baie dankie hiervoor. Dit word erg waardeer en julle is altyd welkom.

Swan Gables
Hardus K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hardus K

Teleurgesteld om nie te kry waarvoor ek bespreek het nie.

Teleurgesteld. Swan Gables was onvoorbereid toe ons daar aankom die aand. Hulle het dadelik vir ons 'n kamer gegee, maar dit was nie die "cottage" waarvoor ons bespreek en betaal het nie. Die plek was netjies en skoon, maar nie spesiaal nie. Sal nie weer teruggaan nie.

Henry M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henry M

Gekry waarvoor ek betaal het.

Die kamer was skoon en netjies. Kon net die gepraat en bewegings van die mense in die kamer langsaan hoor. Sementvloere was bietjie koud, maar verder baie lekker gebly. Kon sommer stap na die hotel en ander restaurant.

Jinnie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jinnie S

Foto is baie misleidend en sou dit nie aanbeveel nie.

Eerste indruk was 'n NEE! Lyk soos plek wat lank onbewoon is. Definitief nie waarde vir geld as ek die prys vergelyk met plekke met see-uitsig nie. Kamer was skoon maar geriewe onvoldoende. Stort is of koud of baie warm. Baie instandhouding nodig in die kamer, b.v. plafon is stukkend. Dis 'n skattejag tussen afgesaagde bome, tuinvullis en houtbanke tot by die kamer. Die droogte is nie 'n verskoning vir slordigheid nie. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam om basiese items te voorsien op aanvraag. Dit is jammer want ek dink hier is baie potensiaal as die basiese net gedoen word.

Philip V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Net daar geslaap.

Ons het baie plekke in die omgewing besoek, en dit was ideaal as oornagfasiliteit.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anneline L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline L

Very peaceful and relaxing!

This is the ideal place if you want to break away from the busy city atmosphere. A nice area for relaxing and very peaceful.

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hooflaan 16, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNTRiY2M4LTdhNTEtNGQ1YS04MDQ4LWY5YTAyNGJlOTc3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 41 5 1 4 16 Main Avenue Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.225825 19.206706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang