Swartberg Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan T - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vriendelik.
Henda S - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie kommunikasie van beide die webtuiste en Swartberg Gastehuis se gasheer.
St D - Apr 2024
Algehele gradering
Was vir besigheid daar mar het baie lekker gebly by die akkommodasie.
Tedré V - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Irene W - Feb 2024
Algehele gradering
Klein oase in Caledon.
Fouche L - Aug 2024
Algehele gradering
Nie aan die verwagting voldoen nie.
Leslie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and relaxing.
Lees meerBongie M - Jan 2023
Algehele gradering
Wow, the place was very clean. Everything was perfect.
Piet T - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek wat netjies en skoon is.
Andrea C - Apr 2023
Algehele gradering
Needed a place to sleep after a wedding. Was perfect for a one-night stay.
Theresa M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Theresa M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent service. Very friendly hosts.
Lees meerTheo M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat mens nodig het.
Richard V - Apr 2022
Algehele gradering
Everything was as advertised.
Savanna A - Apr 2022
Algehele gradering
Very friendly staff.
Andrew G - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome stay and venue.
Amy B - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, spacious, value for money, would definitely recommend to anyone who needs accommodations in Caledon.
Bea-mari S - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam gebly.
Virtue J - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable, beautiful room.
Freddie L - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Swartberg Gastehuis.
Steven D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekende, vriendelike diens gewees.
Jacques P - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige en gemaklik.
Lees meerSwartberg Gastehuis se terugvoer
Goeiemôre Jacques
Ons wil groot om verskoning vra vir die ongemak wat u mag ondervind het as gevolg van die nuwe aanbouing. Die projek moes vele male uitgestel word as gevolg van al die Covid inperkings en moes al klaar gewees het. Ons probeer egter om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak tydens die projek maar is ook opgewonde dat die nuwe kombuis en onthaal vertrek baie waarde sal toevoeg tot ons aanbieding wanneer dit voltooi is. Ons kyk egter hoe ons kan voortgaan met minimum ongerief vir gaste tydens die proses.
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en ons hoop om weer tot diens te wees.
Groete,
Johan
Dries W - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue en ons het heerlik gebly, baie dankie. Skoon en baie netjies.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Hoop om weer tot u diens te wees.
Groete
Elizabeth R - Jan 2020
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Elizabeth, thank you for your friendly feedback. We are looking at ways to implement your suggestions.
Best regards,
Johan
Marianna J - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Amanda G - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en maklik bereikbaar.
Anna-marie R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie toeganklike, netjiese oornagfasiliteite - uitstekende diens en professionaliteit van eienaar.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Anna-Marie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop die volgende kuier in Caledon is darem bietjie langer maar laat weet gerus indien ons weer tot u diens kan wees.
Groete,
Johan & Joy
Fred V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi kamer en het alles wat mens nodig het!
Cornette L - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Nico D - Des 2019
Algehele gradering
Sonder enige probleme.
Annemarie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Annemarie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en ons sien uit daarna om u weer te ontvang met u volgende besoek.
Groete,
Johan
Hanneline T - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Hanneline,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in Caledon.
Groete,
Johan & Joy
Leanne L - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Dankie Leanne vir u vriendelike terugvoering.
Dit was heerlik om julle te ontvang en ons hoop om weer van diens te wees.
Groete,
Johan & Joy
Jan-hendrik F - Apr 2018
Algehele gradering
Bitter lekker, vriendelike gashere.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Dankie Jan-Hendrik, vir jou vriendelike terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang met jou volgende kuier aan die heerlike Overberg.
Groete
Johan en Joy
Cara B - Apr 2018
Algehele gradering
Geen probleme gehad nie en baie lekker geslaap!
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Cara,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en wonderlike gradering.
Dit was aangenaam om julle te huisves en ons hoop om julle weer te ontvang met julle volgende kuiers in Caledon.
Baie groete,
Johan en Joy
Henry V - Mrt 2018
Algehele gradering
Had an absolute blast staying here.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Henry,
Thank you for your friendly feedback and wonderful rating.
We are glad to hear that you had a comfortable and relaxing stay and hope to host you soon again. Say hi to the little ones from us and hope to spoil them again.
All the best,
Johan and Joy
Sune B - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Beste Sune,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Johan en Joy
Frances S - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Frances. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was 'n baie vriendelike groep en ons het julle kuier geniet. Hoop om julle weer te sien met 'n besoek aan Caledon.
Groete,
Johan & Joy
Ilana D - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë, met 'n lieflike ruim en stylvol gemeubileerde kamer.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Beste Ilana,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om sulke goeie terugvoer te gee. Dit was heerlik om julle te kon verwelkom en ons hoop om weer so te maak.
Groete,
Johan en Joy
Elmo V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker blyplek.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Beste Elmo,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee, ons waardeer dit. Bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het. Ek hoop dat ons weer van diens kan wees in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Joy
Deacon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Boet P - Okt 2018
Algehele gradering
Met aankoms was die woonstel baie netjies en skoon.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom met 'n volgende besoek aan Caledon.
Groete,
Johan
Pieter P - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer, ons stel dit hoog op prys. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang sou u dalk Caledon weer besoek.
Groete,
Johan & Joy
Carien M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Deville J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige ligging.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer Deville. Ons hoop om u weer te ontvang op 'n terugkeer besoek aan die Overberg.
Angeline W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjiese oornagverblyf.
Christelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklike oornag-akkommodasie.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Christelle,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Die sofa-bed is slegs 'n ekstr" bed vir wanneer gaste meer slaap plek benodig, maar ons neem egter kennis van die opslaan bed se gemak en gee onmiddelik aandag hieraan.
Vriendelike groete,
Johan
Tertius M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees dankie.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Beste Hanli,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop om u spoedig weer te sien en u is altyd welkom terug by Swartberg Gastehuis.
Groete,
Johan & Joy
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Johan S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering, Johan. Dit was aangenaam om julle te kon ontvang. Die lekker van daardie ontbyt was juis om te sien hoe lekker julle broers saam gesels en kuier na 'n lang weersiens. Ons hoop om weer vir julle van diens te wees in die toekoms.
Groete
Johan en Joy
Chantal G - Feb 2017
Algehele gradering
Die gastehuis is alles wat dit belowe om te wees en nog meer.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Chantal, dit was voorwaar lekker om julle hier te kon ontvang en julle is enige tyd weer welkom. Groete vir jou man en suster en kom kuier gerus weer wanneer die verlange na Caledon te veel raak.
Groete
Johan & Joy
Chantel E - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, aangenaam en lieflike mense.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoer, Chantel. Julle was sommer 'n gawe klomp gewees en is enige tyd weer welkom.
Groete
Willem B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike netjiese verblyf.
Lisa V - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, netjiese kamer, WiFi - love dit!
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Lisa,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer en hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Johan en Joy
Lettie K - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en kommunikasie.
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Hallo Lettie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons gee aandag aan u wenke en is tans besig met installasie van verwarmers in al die eenhede. Ons hoop om weer vir u van diens te wees.
Beste groete,
Johan and Joy
Marene M - Des 2016
Algehele gradering
Lieflik!
Swartberg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoer Marene. Dit was lekker om julle te kon huisves en ons sien uit na nog vele kuiers.
Geniet die fees seisoen en kom kuier gerus wanneer julle weer in die pragtige Overberg is.
Groete,
Johan & Joy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang