Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Gastehuis is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Caledon, in die Overberg en is die ideale oornagplek vir gaste wat die area wil verken.

Die gastehuis is gerieflik binne maklike bereik van verskeie venues, wat dit ideaal maak vir diegene wat troues in en om Caledon bywoon. Die Woud is net 4,9 km weg en The One Heaven & Earth is 10 km van die huis af geleë.

Die gastehuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke slaapkamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV en DStv.

'n Groter gesinswoonstel wat gaste kan akkommodeer is ook beskikbaar. Dié selfsorg-eenheid is apart van die gastehuis en het sy eie privaat ingang en 'n badkamer.

Swartberg Gastehuis spog met 'n lieflike tuin wat dien as 'n wonderlike venue vir klein funksies of gaste wat oornag. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n pooltafel. Bykomende geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n houtvuur-bubbelbad, gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af in.

Besienswaardighede en doendinge in die Overberg-omgewing sluit in die voetslaan van die veldblomroete, die Caledon-museum, of die besoek van die warmwaterbronne.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Swartberg Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24790c91fe0d6a44acaee377228e3dedfcb9209ee3e5a13cf27cb1c9e0347867e7b27c62e606fdd389e1710a7867c7ba96f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 50 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.231002380059 19.435804804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang