Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartklip Game

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Swartklip Game bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildsplaas langs die R305 tussen Stilbaai en Riversdal.

Die historiese Kaaps-Hollandse huis is in die wildkamp geleë en bied slaapplek aan tot 4 mense. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste ontspan in die sitkamer.

Die leefarea maak oop op die stoep wat oor die watergat uitkyk, en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Braaigeriewe en hout is beskikbaar en 'n vroegoggend wildrit is by die tarief ingesluit. Daar is 'n aantal staproetes vir gaste om te verken, waar hulle fynbos, klein- en grootwild soos kameelperde, sebras, elande, springbokke, duikers, koedoes en meer kan sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Heerlik gebly en ons kan Swartklip Game definitief aanbeveel. Baie skoon, netjies en ons was vriendelik en gasvry deur die eienaars ontv...
Sien meer
Aug 2024
Craig D
Saam met vriende
5.0
Wonderful and highly recommended. Such wonderful hosts, lovely comfortable, well-equipped and clean cottage, and a magical setting. Who...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
John W
Saam met lewensmaat
5.0
A quiet and enjoyable game farm, close to Stilbaai. Beautiful spot, with partially covered patio overlooking the front of the reserve. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Annelize C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. So relaxing. Loved waking up to see all the game around you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Annemarie R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Alles wat mens benodig gehad het, was beskikbaar in die eenheid. Alles was baie skoon en netjies, en daar was bederfies uitgesit vir ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartklip Game het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab62909123a3781b4656b07cf6c6e45455f1afa949853e3196f79a7659d3dd4114afe7dc03c23517199e48b26dc5683c40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Off the R305 Swartklip Game Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.220265194456 21.402977997263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang