Syringa Sands Rest Camp
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
-
Vanaf
R1 550R1 163 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Syringa Sands Rest Camp is op die Kransberg-plato in die malariavrye Waterberge in Limpopo geleë. Die verblyf is halfpad tussen Vaalwater en Thabazimbi, 38 km van die Marakele Nasionale Park-hek af en 14 km van die Welgevonden suidelike hek af.
Die ruskamp is opgeknap en onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit bied verblyf op 'n pragtige kampeerplek en in 2 netjiese slaapkamers. Gaste moet hulle eie linne saambring. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof en sonkragbeligting, 'n lapa en ablusiegeriewe. Wanneer die ruskamp bespreek word, bespreek gaste die hele ruskamp, insluitend die 2 slaapkamers.
As gevolg van die afgeleë ligging is die ruskamp slegs vir veldkaravane, veldsleepwaens en daktente geskik. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis en 'n 4x4 met 'n hoë vryhoogte word aanbeveel.
Die ruskamp spog met asemrowende sonsondergange, voëlkykgeleenthede en wildkyk-geleenthede. Die wild wei vrylik in hierdie gebied en sluit sebras, rooibokke, bosbokke en kameelperde in, en die nabygeleë vleilande is 'n toevlugsoord vir 'n rits voëlspesies - visvanger-voëls is gereelde somerbesoekers. Aktiwiteite sluit 'n staproete vanaf die brug sowel as baarsvisvang vir beginners, swem en bootry op die dam in. Gaste kan ook die plaas met 'n bergfiets verken en wildritte is op versoek beskikbaar. Die kamp het nie selfsoonsein nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
- Gaste dink Syringa Sands Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang