Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Tahiti 10
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Luna E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna E

Baie aangenaam!

Dit was baie gerieflik, ruim en skoon. Relatief naby aan die hoofstrand. Kan dit hoogs aanbeveel en sal graag weer daar bly. 'n Pluspuntjie sou 'n skottelgoedwasser wees.

Jacqui A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui A

An enjoyable stay.

Great location and view. Comfortable stay with all basic necessary amenities. Check in and check out was effortless.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Great ligging en uitsig. Gerieflike verblyf met al die basiese benodighede. In- en uitklok was moeiteloos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alet R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R

Die eenheid bied jou gerief, dis gesellig, voel soos huis.

Dis in gerieflike eenheid, skoon en netjies. Loopafstand van die strand. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die eenheid. Lekker rusplek vir die hele gesin.

Jasper T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper T

Groot woonstel wat goed geleë is naby die strand en restaurante.

Sal weer in Tahiti kom bly. Goeie waarde en netjiese kompleks met voldoende sekuriteit.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 10 Tahiti, Kusweg-Noord, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e991cc22fedcf235bed0a88efe5c1035df0eac4c7c40429f80aae47708dfdfa28288f189cceb964c31d3c84a445ee4976d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Unit 10 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670029921765 31.117313951254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang