Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tandala Hills

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kari V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf. Presies soos in die fotos. Pragtige uitsig en verblyf. Goed toegerus. Behulpsame en vriendelike diens ontvang. Sal graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Tandala Hills is regtig besonders mooi en die diens is topklas. Tandala Hills is besonders mooi en netjies. Fantastiese uitsig om die bosveld ten volle te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf met 'n asemrowende uitsig. Baie rustig, bedoek 'n moet! Baie lekker gekuier, baie rustig, uitstekende ligging. Akkommodasie baie goed. Diens eersteklas. Baie veilig. Uitsig fantasties! Baie dankie vir al jou hulp. Ons besoek julle graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag
5.0
Jun 2024

Fantastic. This was one of the most beautiful places I have ever been to and it's definitely going to be my go-to spot. I definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pictures do not do this gem justice ️. We had the most amazing weekend. A big thank you to the host, he was amazing. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisna P
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Restful weekend in the hills. We celebrated my son's birthday as a family at Tandala Hills. It is very secluded and we enjoyed the peace and quiet. We had a few visits from the impala, zebra and baboons. The house is beautifully decorated and practical, with enough space to accommodate the entire group. We loved the boma in the late afternoon when the sun was setting. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2048d94190ea16ef6968086bcb822afd91240363c50b9b1f385a47472ec7d046523e273594dd5277ae21dda4740af23d7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 R516 Farm 471 Droogekloof Portion 59 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.838747305978 28.101045191288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang