Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Moi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Izabella W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Enjoyable and relaxing. It was nice and quick to access. The bed is very comfortable; the sleeper couch, not really. We didn't really use the coffee as we had to leave early, but the instant coffee wasn't fresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Te Moi
Hello Izabella! So bly jy het heerlik geslaap! Te Môi groete

Martin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dus baie rustig, geen lawaai nie. Dus perfek om te rus sonder enige geraas. Ek het 'n fantastiese tydjie gehad by Te Moi en sal dit weer boek. Ek is verlief oor die waar plek afgeleë is en hoe groot dit van binne is. Dus 'n 10 uit 10 van my kant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Te Moi
Baie dankie, Martin! Kom kuier gou weer, so lekker as mense die oulike plekkie se waarde raak sien. Te Môi groete

Leigh-zaan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Safe and perfect for a retreat. It was very delightful. Beautiful cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-jay C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stunning. It was very nice. The place was nicely equipped with everything you need for a quick or long stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ek het veilig en baie rustig gebly. Alles was ook gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Het dit terdeë geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig en knus. Was baie rustig en knus. Baie oulike plekkie. Naby genoeg aan alles, maar ook vêr genoeg van al die gedruis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Feels like a home away from home. We enjoyed our stay there thoroughly. The flat is not too big or too small and has everything you need for your stay. All you need to take is yourself and groceries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leswill L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Safe, comfortable and without noise. I normally arrive very early at Te Moi due to my feeding scheme in Paarl area. Owners allow me to book in early. The cottage was freshly cleaned. I did my spot check on the cottage and I was satisfied that the place was clean. As a GM of a 5-star villa, it's a habit. Te Moi was recently upgraded and I like the new placement of the bed. More space in the bedroom. The kitchen layout is much better. The reason why I like this place is that it's safe and the neighbours are always friendly whenever I see them. The location is very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie gerieflik en geskik vir twee. Sal baie graag weer dit wil bespreek. Ja, ons het dit baie geniet en dit was baie gerieflik. Dit is groot en baie geskik vir twee persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Aangenaam. Aangename en stil plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212d08fad28f70a5c74c95dd5e8e671b38cfe22cea631609e841de4e340ef9d486b63e722ac966f92d6732c11752325902a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 146 5 1 5 39 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.70061 18.96508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang