Tegwaan Country Getaway Camp
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek-weg, Plaas 344 Doornhoek Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tegwaan Country Getaway bied glanskamp- en kampeerplekke op 'n plaas in Waterval-Boven, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, hengelgeleenthede en besienswaardighede soos die Elandsriviervalle.
Daar is 'n glanskamptent, 'n teepee-tent en 4 kampeerplekke. Die glanskamptent en teepee-tent het gemaklike beddens. Daar is gedeelde ablusiegeriewe en braaigeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem, voetslaan, visvang, voëlkyk, rotsklim, bergfietsry en joga op Saterdae-oggende geniet. Die verblyf bied ook Crystal Healing Mobile Spa waar gaste masserings en behandelings van hul keuse kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Balthazar Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Slaaihoek-weg, Plaas 344 Doornhoek Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Tegwaan Country Getaway Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek-weg, Plaas 344 Doornhoek Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga