Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Tehillah Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

A home away from home, really relaxed and enjoyed the stay. Venue had everything we needed.

Tuin Kothuis was perfect for what we needed. Nice and spacious and cosy.

Alicia J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Baie lekker!

Ons het dit geniet. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is mooi, netjies en gemaklik.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Alicia vir jul resensie. Bly julle het jul verblyf geniet. Johan en Rita

Tehillah Guest House
Clinton M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton M

Dit was absoluut heerlik gewees. Ek sal verseker weer besoek en sal die Tehillah aanbeveel vir almal.

Dit was a perfekte wegbreek, die tuin is so pragtig, en maak a mens dankbaar om in die natuur te sit en te ontspan.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Clinton vir jou terugvoer. Kom kuier weer vir ons.
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Edgar C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar C

Pleasant.

Our stay was short but pleasant and convenient. The facility is well kept and homely.

Teresa K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa K

Nice.

Loved it. It was quite beautiful and welcoming. Will love to stay there again.

Tehillah Guest House se terugvoer

Thanks Teresa, come visit us again.
Johan and Rita

Tehillah Guest House
Diounn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diounn M

Warm, friendly, polite, clean.

We thoroughly enjoyed our short stay. We were well received and the accommodation at Tehillah Guest House was suitable for our overnight stay.

Diounn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diounn M

Perfect for the occasion.

The hosts were very helpful and polite. The guest was clean and tidy, and I felt comfortable and at home.

Neil B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike mense. Sal weer daar bly.

Debbie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

Convenient and comfortable with everything we needed.

Our host Rita was warm and friendly. The room was conveniently situated, comfortable, and had everything we needed for our stay.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Debbie, vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om verblyf te kon gee en ek is bly julle het dit aangenaam gevind.

Groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Talita P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P

Heerlike, netjiese verblyf teen 'n sakpas prys.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese eenheid met heelwat ekstras, naby aan winkels. Ruim, gemaklik en beslis waarde vir geld. Sal hul definitief aanbeveel. 5 min se ry na Die Woud trouplek.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie vir julle resensie, Talita.
Groete, Johan en Rita

Tehillah Guest House
Richard S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Gemaklike, rustige oorbly.

Die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend en dit voel of mens by familie oorslaap!

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Richard en Familie vir die voorreg om julle hier met gasvryheid te kon bederf.
Dit was 'n voorreg en dankie vir jul resensie - waardeer dit opreg!!
Tehillah-groete -
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Dawn S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn S

Pragtige uitsig en ligging.

Tannie Rita is baie gasvry en het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Pieter J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd aanbeveel.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Pieter vir jul resensie - bly jul het jul verblyf aangenaam gevind!
Was vir ons 'n voorreg!
Groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Johann A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Baie aangenaam.

Parkering is reg voor die kamer, maar nie agter 'n veiligheidshek nie.

Henry V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Rita is an excellent hostess. Well equipped room in a peaceful garden.

Rita and her husband went out of their way to make us feel welcome. Very keen to please. The accommodation was good - everything an overnight traveller could wish for was in the room. Could spent time in the garden. The breakfast was great. Will certainly visit again.

Phillip K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip K

Waarde vir geld.

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Lekker geslaap en baie veilig.

Rene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene P

Gemaklik. Lekker ontbyt.

Gerieflik vir oornag.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Dawid, vir die resensie.
Dit was 'n vooreg om vir julle te kon huisves.
Groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Gilbert W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gilbert W

Ou huis, maar netjies.

Als ok. Vriendelike tannie.

Gerrit V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Was baie netjies en mense was baie vriendelik.

Het baie lekker gebly al was dit net een dag. Sal enige tyd weer gaan as ek kan. Mense gasvry en behulpsaam.

Tehillah Guest House se terugvoer

Hi Gerrit..
Baie bly jul het die oorbly hier in Tehillah asngenaam gevind...dankie vir die voorreg om julle te kon bederf.
Kom kuier weer!!
Groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Mariet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet S

Baie goed.

Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik. Uitstekend.

Jandeléé S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jandeléé S

Netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.

Met aankoms is mens vriendelik verwelkom en meer vertel oor die dorp Caledon. Die eienaar doen moeite om mens op die naam te groet.

Lidia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia B

Jy sal nie 'n beter en groter ontbyt êrens kry nie.

Voel soos familie maar net 1 nag.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie vir jul resensie..was n vooreg om jul te kon bederf.
Kom kuier gerus weer.

Tehillah Guest House
Juan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Baie mooi skoon en netjies, ons het lekker gebly!

Die plekkie is baie mooi skoon en netjies, goed geleë en die kliente diens is baie goed! Ons het baie lekker gebly.

Tehillah Guest House se terugvoer

Dankie Ruan en Janika,
Dankie vir jul resensie. waardeer opreg.
Was so lekker om jul te kon "host"!
Gastehuis groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Isabel K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Baie netjies, gerieflik, rustig.

Beslis aan te beveel.

Tehillah Guest House se terugvoer

Hi Isabel
Dankie vir jou resensie.
Dit was 'n voorreg om tot diens te kon wees.
Tehillah-groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Carolina O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina O

Netjies en waarde vir geld.

Baie behulpsaam. Het my waentjie in hulle motorhuis toegesluit vir die nag vir veiligheid. Loopafstand van winkelsentrum en eetplekke.

Elizma D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Uitstekende gasvrou, dadelik welkom gevoel.

Ons plekkie was pragtig en baie gerieflik. Sal definitief in die toekoms weer daar oorbly. Rita en Johan is het ons baie welkom laat voel.

Lothar B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar B

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie hartlik verwelkom deur vriendelike mense, alles gewys en ingelig oor dorp en venue. Waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

Nicolette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Lekker plek om te bly.

Sien sterre.

Tehillah Guest House se terugvoer

Baie dankie Nicolette dat jul die verblyf hier by Tehillah aangenaam gevind het.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Rita

Tehillah Guest House
David O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David O

Bo verwagting lekker.

Baie lekker gebly. Akkommodasie baie netjies en naby aan geriewe.

Bruce M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M

Very good, spacious and clean accommodation.

Well appointed accommodation.

Tehillah Guest House se terugvoer

Baie dankie, Bruce, dat jul die verblyf hier by Tehillah aangenaam gevind het.
Kom kuier gerus weer!
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Lourens R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens R

Teleurstellend.

Dit het voorgekom of die gasheer en gasvrou nie ons opwagting daar te wagte was nie en het verras geklink dat ons deur die webtuiste bespreek het. Dis kamer en kombuisie was netjies, maar het oud voorgekom. Voorsiening van koffie en tee was ontoereikend. Water het op die vloer van die badkamer uitgeloop na gebruik van die toilet en wasbak. Die gastehuis word as 'n B&B adverteer op die webtuiste, maar geen ontbyt is aangebied nie en ons is ingelig om self ontbyt by die Wimpy op die dorp of elders te kry. Die kluis was gesluit en ons kon nie toegang daartoe verkry nie. Verder was daar ook nie 'n veiligheidshek op die perseel om veilige parkering te verseker nie. Die parkering is oop en bloot teen die straat geleë.

Tehillah Guest House se terugvoer

Jammer vir ongerief maar Rita was baie siek in hospitaal Senuweeineenstoting Ons is ook besig om die huis binne te verf want hulle kom inspeksie vir stergradering Ons sal foute regmaak Die parkering is by kamer en erf is nie omhein nie Nogmaals baie jammer maar kom besoek ons weer

Tehillah Guest House
Serena H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena H

Lovely place and the owners are so friendly and helpful - would definitely like to go again!

First time ever in Caledon, and I must say the owners really made us feel welcome, so helpful and friendly. I would stay here again if I go back to Caledon - Everything is so close by and the area is really beautiful. Thank you for a lovely stay.

Marisa H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa H

Als was perfek, dankie.

Aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Sal beslis weer daar oornag.

Bessie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V

Rustige nagrus, op 'n heerlike bed.

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou, sy het ons na ons kamer geneem en alles uitgewys. Alles in die kamer was netjies en skoon, die beddegoed en bed is van goeie kwaliteit. Die badkamer is skoon en netjies en daar was alles wat ons sou nodig kry, soos seep en showercap. Ek sal beslis Tehillah Guest House aanbeveel aan enige gas.

Charne F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne F

Sentraal, netjies en gerieflik.

Tehillah Guest house is sentraal geleë en perfek vir 'n nag of twee.

Tehillah Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was 'n vooreg en vertrou ons sien julle weer in die toekoms!


Groete
Rita

Tehillah Guest House
Phil B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B

Comfortable and peaceful stay.

We were warmly received by the owners and had a pleasant night in Caledon.

Brigitte S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Fantasties.

Baie baie lekker gebly.

Denzil W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil W

Such awesome hospitality. Definitely coming again.

Thank you so much Tehillah Guest House for your awesome hospitality. We have stayed at a few dodgy places and what a pleasure stumbling upon your little place - no need to look further as we have our favourite now in you.

Fj V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj V

Perfek.

Baie netjies en skoon. Cute plekkie en perfek om te oornag. Al die geriewe wat jy sou benodig plus nog meer. Vriendelike diens en sal beslis aanbeveel.

Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Netjies, skoon, vriendelike ontvangs.

Netjies en skoon met alles wat nodig is vir aangename verblyf.

Esme V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

Goeie waarde.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie skoon, en alles was daar wat jy nodig het. Jy kan sien daar is tyd spandeer om die plek mooi te laat lyk, en goed in te rig. Ek kan definitief die verblyf aanbeveel.

Desiree E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree E

Baie gerieflik en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1C61Cxqzan1x8wRtqVCnuCBOXNcanev5b5A3zXPpjAh9ocw1GR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 2 Ixia Street Caledon 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.229437 19.431522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang