Tent House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Allan Water Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tent House is 'n knus selfsorghouthuis net langs die N1 buite Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en word deur die natuur omring.
Hierdie houthuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is sitplek, 'n verwarmer en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n uitsig oor die natuur, buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 26,3 km vanaf Colesberg en 48,6 km vanaf Hanover.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dercksen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- N1, Allan Water Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Allan Water Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang