Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terrace Hill Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terrace Hill Guesthouse is in Ashton geleë op Roete 62 in die vallei van rose en wyn, en bied gaste 'n keuse van lieflike kamers.

Die gastehuis bied 5 en suite-slaapkamers wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte of baddens en storte. Elkeen van die lugversorgde kamers is toegerus met 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi-toegang.

Soggens kan ontbyt in die eetkamer of die dek wat oor die Langeberge en wingerde uitkyk, geniet word.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek word ook op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Terrace Hill Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Destiny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Gaste dink Terrace Hill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ashton Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF6pPO44mXB7bL00DNck5t18eBqTh3kI9HeGerZTojNI4FiGoVH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 10 Fullard Street Ashton 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.831350333099 20.054144542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang