Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rebecca K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Best accommodation in the wilderness with all that you need, will definitely go. Tranquility at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Thaba Lenaka gee jou sielsrus waar jy uitgerus kan terugkeer huistoe. Baie lekker gerus. Huis het alles wat nodig is. Daar is 'n buitebraai asook gasbraai op die dek. Fantastiese uitsig vanaf die dek waar jy vir ure kan sit en lees of net kuier. Ons het die stap geniet waar jy die blesbokke, sebras, rooibokke, duikers en wildebeeste kon sien wei. Rus vir jou siel waar jy werklik sielsrus ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie rustig en 'n pragtige omgewing. Pragtige uitsig oor die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Relaxing. We really enjoyed the large deck. The noises of the quad bikes from an adjacent farm were a bit annoying. I think it is necessary to add in the description of the property that it is not totally secluded. One can see lots of properties all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Thaba Lenaka 1
We enjoyed having Annelie as a guest, but to reply to her review. We border Klein Kariba Holiday Resort and unfortunately, their quad bikes are ridden more frequently during the holiday season. Our cottages are secluded from each other. Regards

James H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Comfortable and very pleasant. Very good. We hope to have one of the smaller chalets next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig, lekker kuier, afskakel in die bosveld. Thaba Lenaka 1 is 'n fantastiese chalet. Baie spasie, goed toegerus en gee jou 'n gevoel van diep in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Gerieflik, baie skoon en netjies. Lekker kuierplek. Ons het baie lekker gekuier, die stoep bly 'n wenner, die uitsig is baie mooi! Ons was ook gelukkig om geen 'load shedding' te kry nie. As mens instap dan voel jy reeds tuis. Alles was ook in werkende toestand en dit is presies hoe dit op die fotos lyk. Hierdie was my vyfde keer by die akkommodasie en ek sal enige tyd weer teruggaan, miskien net wanneer dit koeler is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit is definitief die moeite werd. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik, fantasties. Alles was reg, skoon, netjies. Heerlik gebly en gerus. Dankie, Marié en Peet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig, waarde vir geld ! Marie, die eienar van die oord, het ons van minuut 1 laat tuis voel, die huis is baie netjies ingerig. Die rustigheid en natuurskoon het ons derde besoek by die oord so goed soos die eerste keer gemaak. Beskostigbaar en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 540
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 540
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmNkMzgwLTY1ZmMtNGIzZC1iMGRiLTQ3ZGJkZDMyMDIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 540 per nag, vir 6 mense 152 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.83249641136 28.343600034714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang