Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 540 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis 10 km vanaf Bela-Bela. Luilekker oomblikke met ongelooflike uitsigte van die Waterberge wag op jou. Thaba Lenaka is direk langs die gewilde Klein Kariba Vakansie-oord, net 1 uur van Pretoria af.

Dié selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n ruim sitarea met 2 ekstra stapelbeddens in die hoek vir kinders. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en 'n sitarea.

Daar is 'n gasbraai op die groot dek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rebecca K
5.0
Best accommodation in the wilderness with all that you need, will definitely go. Tranquility at its best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Thaba Lenaka gee jou sielsrus waar jy uitgerus kan terugkeer huistoe. Baie lekker gerus. Huis het alles wat nodig is. Daar is 'n buitebraai asook gasb...
Sien meer
Jun 2024
Henri W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie rustig en 'n pragtige omgewing. Pragtige uitsig oor die Bosveld.
Jun 2024
Paul S
Saam met vriende
5.0
Rustig, lekker kuier, afskakel in die bosveld. Thaba Lenaka 1 is 'n fantastiese chalet. Baie spasie, goed toegerus en gee jou 'n gevoel van diep in di...
Sien meer
Des 2023
Santie V
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, baie skoon en netjies. Lekker kuierplek. Ons het baie lekker gekuier, die stoep bly 'n wenner, die uitsig is baie mooi! Ons was ook gelukki...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Lenaka 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 540
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 540
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmNkMzgwLTY1ZmMtNGIzZC1iMGRiLTQ3ZGJkZDMyMDIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 540 per nag, vir 6 mense 152 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.83249641136 28.343600034714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang