Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir Thaba Lenaka 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Skoon en baie netjies. Rustige verblyf met alles wat mens benodig.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Dankie Marie en Peet vir die skoon en netjiese plekkie.

Hyla S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla S

Alles wat jy wil hê om bietjie te herlaai.

Lieflike uitsig, baie privaat en pragtig binne. Alles getuig van goeie smaak. Kon lekker op die lieflike stoep sit en kuier.

Trunett D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trunett D

Gasvry.

Baie vriendelik en volledig.

Charlene D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D

Rus vir die siel.

Daar is niks om te doen op die perseël vir kinders nie, maar dit is 'n perfekte plek om weg te kom uit die stad. Daar is baie dinge om te doen in die omgewing soos Klein Kariba wat reg langs die plaas is en 'n krokodil plaas en Cheetah sentrum 'n paar kilo's daarvan af.

Trevor R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor R

Rustig

Het voldoen aan al ons verwagtinge. Heerlik gerus.

Alet B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Fantasties.

My seuntjie was mal oor die plaaspaaie, ons het gereeld gestap en mooi diere gesien. Ons sal definitief weer gaan kuier en volgende keer langer.

Mariette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Absoluut waarde vir geld.

Dis loshande die skoonste plek waar ons nog geslaap het, binne en buite.

Ilze S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Ongelooflik.

Dit was ons 10 jaar-huweliksherdenking. Marie het rêrig die ekstra myl geloop om die naweek vir ons onvergeetlik te maak. Was rêrig besonders. Baie baie dankie.

Johann V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Gerieflik, ontspannend en goed geleë.

Die eenheid was soos geadverteer en wat ons verwag het. Ons is gul ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Eenheid is gerieflik en het al die nodige. Sal weer besoek aflê.

Alet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S

Baie netjies en rustig.

Baie oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Zebras, gemsbokke en rooibokke gesien. Sal definitief aanbeveel.

Stephen K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Goeie geriewe en baie rustig.

Goeie plek om weg te breek van die gejaag in die stad.

Stienie N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N

Vriendelik ontvang en heerlike gekuier. Baie dankie Marie en Peet.

Vriendelik ontvang deur Marie en Peet. Mooi sebras en blesbokke gesien op pad na ontvangs. Wonderlike voëllewe. Skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid. Lekker gekuier en die pragtige uitsig geniet.

Thaba Lenaka 2 se terugvoer

Hallo Stienie
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n groot voorreg om julle ook hier te kon akkommodeer. Altyd vriendelik en opreg.
Groete Marie

Thaba Lenaka 2
Joane O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joane O

Lieflike plek waar jy vrede kan vind.

Netjies met alles wat jy nodig het. Pragtig geleë. Ek sal weer terugkom.

Grace M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M

Delightful.

All in all we where happy with our stay. A couple of things that require attention from a housekeeping perspective is that the fitted sheet had a stain on our first day of arrival. We did not use it. In the kitchen, a bigger pot is required for pap. All the pots are small and the frying pan needs to be replaced - it has lived a life. Aircon and DStvwas refreshing to have while at the farm. It's very quiet and you get to clear your mind. Delightful and friendly hosts, always available for help.

Rachel K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

Cost, peaceful, private and beautiful.

The time we had at Thaba Lenaka was very peaceful and quiet surrounded by nature in a wonderful and clean chalet. The owners are amazing and very friendly. It was simply amazing.

Anel O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O

Rus vir die siel.

Die eenheid is baie skoon en netjies. Ons kon behoorlik die gejaag van die stad agterlaat en ontspan. Die voëltjies het gereeld ook kom kuier en sommer in die huis kom baljaar! Ons sien uit om weer te kom kuier.

Keleigh C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C

It was fantastic. So relaxing and quiet. Will definitely be back.

The unit was lovely and clean. The birds we amazing and so tame. The owners were so friendly yet respectful of your privacy.

Elsa V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Goed.

Lekker, netjies en vriendelike mense.

Anica T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T

Ons het n heerlike bosveld wegbreek gehad in 'n pragtige huisie wat fantasties toegerus is.

Pragtige toegeruste huisie op 'n rustige gasteplaas. Ideaal as jy net wil ontspan. Vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Air-con in kamer was net baie oneffektief.

Faith M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faith M

Met my expectations.

I loved the place. Very quiet and neat.

Gerrit D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Fantasties.

Dit was vir my en my vroutjie 'n heerlike ervaring om ons tydjie daar kon deurbring. Lieflike verblyf en ons het die voëllewe intens van die stoep af geniet. Al het ons die plaas 5 keer deurgestap, het ons elke keer iets nuuts ontdek in die plantegroei, rotse en ook in die gedrag van die bokke. Ons sal beslis weer daar wil gaan uitrus. Klein Kariba en die geriewe wat Warmbad bied is ook nie te vêr nie.

Julius J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius J

Baie rustig en stil, huisie baie netjies.

Rustige en stil omgewing, sal beslis weer daar gaan uitspan.

Le-ann H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann H

Dit was 'n wonderlike rustige tydjie weg, sal definitief weer daarnatoe gaan.

Sal Thaba Lenaka aanbeveel vir enigeen wat weg wil kom van die stad se geraas. Dit was so ongelooflik lekker stil en rustig. Ek sal beslils terug daarnatoe gaan eendag.

Adriaan E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E

Clean, comfortable and well priced.

Peaceful, neat, just right for a weekend break, only under 2 hours form East Rand. Would go again.

Sarita B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B

Dit was baie lekker rustig in die natuur.

Ons het verblyf by Thaba Lenaka baie geniet, dit het voldoen aan al ons vereistes en ons sal dit aanbeveel. Vriendelike mense.

Cathrina B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina B

Fantasties! Ek het gegaan om werk te doen in rus en vrede en dit was presies wat ek kon doen!

Thaba Lenaka is 'n fantastiese plekkie. Ek het elke dag vreeslik geniet. Die akkommodasie is ruim en gerieflik en alles was mens nodig het, is daar om veilig en rustig te voel. Julle het 'n juweel daar in die bosse. Dankie vir die kuier en ek sal vir seker weer kom kuier!

Hosina M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hosina M

I enjoyed it and Good Friday I'm coming back.

I call it my second home.

Ester D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester D

Heerlike stilte en blyplek baie gerieflik.

Het baie lekker gekuier en stap.

Andrew K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

Pragtige natuurskoonheid.

Sal beslis weer terugkom, heerlike skoon, netjiese verblyf. Baie vriendelike personeel.

Salomi S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi S

Bied rustigheid wat siel en liggaam nodig het.

Plek was skoon en netjies, uitsig uitsonderlik mooi met vriendelike ontvangs. Opvallende helder blou skoon badwater. Sal verseker weer terug gaan.

Frederik L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik L

Rustig alleen met jou Skepper.

Aangenaam, rustig en stil. Ideaal vir meditasie. Die veld was dor omdat dit 'n bosveld-winter is. Ek sal weer terugkom in die somer. Lekker winter-beddegoed. Die dag-temperatuur was rondom 6 grade. Sebras kom lag jou wakker vroegoggend.

Amanda B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Aangename verblyf gehad, rustigheid geniet!

Netjies en skoon! Sebras, rooibokkies en blesbokke loop op gronde rond!

Anzell V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzell V

Heerlik, rustig, idaaal vir 'n vinnige wegbreek van die stadslewe en gejaag.

Baie vriendelike diens ontvang, lieflike plekkie in die bos, perfek vir 'n vinnige wegbreek van die stadslewe en gejaag.

Drikus O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus O

Ons tweede besoek. Weereens heerlik.

Vir 'n tweede keer besoek. Alles was weereens puik. Sal beslis weer gaan kuier.

Eric L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L

Fantasties.

Ons was regtig verras oor die pragtige huisie wat so netjies was. Ons sal beslis weer kom kuier.

Sarel V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Wegraak in die stilte.

Die plek is baie nejies en skoon. Die mooiste uitsig vanaf die stoep. Baie vriendelike diens as jy daar aankom. Die stilte is iets fantasties, weg van al die stad se geraas. Ek sal definitief die plek aanbeveel en weer plan maak om soontoe te gaan.

Shareen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen V

Baie rustig en privaat.

Ons het lekker uitgerus oor die naweek en alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer kuier by Thaba Lenaka 2.

Karen R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Plek was baie netjies en alles daar was van 'n goeie kwaliteit.

Ons is baie hartlik ontvang deur die gasvrou met 'n geskenkie. Die plek is baie skoon en netjies. Dit is die eerste keer dat ek by 'n plek oorslaap dat die matras van 'n baie goeie kwaliteit en gehalte is. Daar is 'n gewone braai en ook 'n gasbraai op die stoep met mooi uitsigte. Plek is baie privaat en alles wat 'n mens nodig het is daar. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Dora J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora J

Baie aangenaam en rustig, alles baie gerieflik.

Dit was werklik soos 'n oase in die bos. Ons het heerlik gebly.

Drikus O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus O

Heerlik rustig in baie netjiese verblyf.

Die omgewing is heerlik rustig en die chalet het 'n mooi uitsig. Dit is goed toegerus en uiters netjies. Ons het die privaatheid geniet en lekker ontspan. Sal verseker weer besoek.

Erich C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich C

Dit was 'n baie rustige en aangename naweek.

Ons het die naweek baie geniet. Die feit dat dit so apart en eenkant is tel by tot die rustige atmosfeer. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die enigste negatiewe ding was maar net dat daar voëls of eekhorings in die dak was en dit het bietjie geraas die laaste aand. Maar anders as dit, baie netjies en skoon, en ons het baie welkom gevoel toe ons daar aankom. Baie dankie.

Andronica M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andronica M

It was a lovely holiday, quiet and relaxing.

It's a holiday for people who need some time alone and want quiet times. You are able to see the sunset. Overall it's a great place.

Sanet L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Goeie stil rustige atmosfeer.

Dit was die moeite werd - nie te ver om te ry van Pta af nie - en die huisie was baie gerieflik en skoon.

Simone C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone C

Skoon en baie gerieflik.

Dit is 'n baie mooi en oulike huisie. Pragtige uitsig. Baie rustige plek. Baie skoon gewees en het alle geriewe wat nodig is. Ek het aangeneem en gedink dat mens wild sal kan sien van die patio af. Dit was nie so nie, maar niemand het gesê dit sal so wees nie. Ek sal Thaba Lenaka 2 aanbeveel vir enige een en ek sal dit weer besoek.

Marian L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian L

Baie lekker gebly.

Die 4de reënspinnekop in die leefarea, was bietjie een te veel. Maar jy is in die bos, so dis seker net natuurlik.

Karin V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik rustig, skoon en baie netjies.

Heerlik rustig, skoon en baie netjies.

Hope M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope M

Our stay was beautiful.

The hospitality was great, it's a nice and peaceful environment. I wouldn't mind having a second visit but this time with the rest of my family.

Theo V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Rustig!

Thaba Lenaka 2 is 'n skoon, netjiese eenheid wat goed toegerus is en ons kon behoorlik uitrus oor die naweek wat ons daar was. Eenheid is privaat en stil en ons het die bosveld-uitsig vanaf die kuierstoep met gasbraai baie geniet.

Sybil B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil B

Absoluut fantasties, rustig, veilig en netjies!

Is regtig die moeite werd! Ons sal enige tyd weer teruggaan! Marie ook baie behulpsaam en 'n baie goeie gasvrou! Thaba Lenaka is baie maklik om te kry en aanwysings is perfek! Ons kan nie wag vir die volgende kuiertjie daar nie!

Ruan D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Baie rustig; perfek om te ontspan!

Die woonstel is goed ingerig en modern en als is netjies en goed instandgehou! Perfek om 'n rustige aand of 2 te spandeer en te ontspan! Sal hulle weer gou besoek!

Elmien O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien O

Perfekte, stil en pragtige wegbreek-omgewing.

Die uitsig oor die berge en die omliggende wild laat mens so rustig voel met die doodse stilte. Dis net die natuur wat jou omring. Alles wat mens benodig is daar en die plek is mooi en netjies.

Cindy P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

The farm is a paradise and so peaceful. What an enjoyment.

We enjoyed the stay. The accommodation is lovely. We could take beautiful photos. We enjoyed every moment.

Anton V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Voorwaar 'n plek waar jy rus en vrede ervaar.

Baie netjiese huisvesting, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Marie was baie gasvry en behulpsaam. Die omgewing leen hom daartoe vir 'n breek weg van die alledaagse gejaag. Hier ervaar jy ware rus en vrede met alles wat jy vir 'n lekker wegbreek nodig het. Ons beveel enige iemand aan om hier te gaan rus.

Maria F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria F

We thoroughly enjoyed our stay.

Please see our rating.

Fred W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred W

Baie lekker miskien kan daar meer fasiliteite wees.

Thaba Lenaka was heel aangenaam.

Henry V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V

Rustig.

Dit was heerlik en baie baie netjies. Ek gaan nie sommer 2 keer na dieselfde plek nie omdat ek elke plek wil beleef, maar die plek sien my weer!

Arenda L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arenda L

Baie rustig en ontspanne.

'n Baie netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid, met alle benodighede byderhand. Ek kan aanbeveel dat die braai daagliks skoongemaak word.

Elann O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elann O

Uitstekend!

Ons sal baie beslis weer daar wil tuisgaan. Ek kan die akkommodasie ten sterkste aanbeveel.

Louis S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Vreeslik lekker en rustig.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Matty B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty B

What a superb and Awesome stay. It was such a pleasure to go with my wife and spend the weekend at Thaba Lenanka with her, it is really beautiful.

We were well received with lots of kindness. When we entered the house it was of the highest grading and value, the location was beautiful. It was a lovely weekend.

Patricia W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia W

Awesome!

Stil en rustig. Food for your soul.

Philip W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W

Aangename rustydperk in pragtige omgewing, uiters netjiese verblyf, baie gerieflik en smaakvol gemeubileer.

Eenhede verskaf privaatheid, uiters netjies, goed beplan, gerieflik, omgewing baie netjies, gasvryheid uitstekend. Sal verblyf aanbeveel en self weer besoek.

Piet F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind, plek baie netjies en skoon. Heerlik gewees in die Bosveld en rustig.

Sal beslis weer Thaba Lenaka 2 besoek. Die personeel is baie vriendelik en die verblyf uitstekend. Dis 'n lafenis vir jou siel so naby aan die natuur. Baie dankie, ons was baie tevrede met die hele opset.

Eddie O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O

Stil en baie privaat in mooi omgewing.

In die hitte is 'n waaier nie voldoende nie. Marie het uitgekom en ons by die motor verwelkom, wat baie lekker was. Die in-en-uit van die plasie was gerieflik, want ons het bietjie rondgery. Baie netjies en wat jy benodig was daar. Sou dink in die bosveld sal daar 'n paar stukkies hout wees vir 'n vuurtjie. Beslis geniet.

Suzette S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Wonderlike wegbreek. Alles was net perfek.

Baie vriendelike ontvangs en 'n pynlike netjiese eenheid. Baie goed gemeubileer en ek kan dit met groot entoesiasme aanbeveel.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Salome S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Besondere kliëntediens.

Sien asb. die sterre.

René C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Chalet 3 bed

Ek en my eggenoot kan waarlik Thaba Lenaka 2 aanbeveel vir persone wat wil ontspan en die natuur wil geniet. Die chalet is goed toegerus en baie netjies!

Karin C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Dit is die bos, en dit is so rustig en baie lekker!

EK sal definitief my vriende/vriendinne aanbeveel om Thaba Lenaka toe te gaan. Jy ontspan so lekker en dit is alles net so lekker rustig. Dit is baie gerieflik, veral die bad!

Mareda B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareda B

Fantasties!

Ek kan regtig niks negatiefs sê nie, ons gaan sommer gou weer terug!

Bennedette S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedette S

Aangename wegbreek, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, sal enige tyd weer gaan.

Sal verblyf aanbeveel, Marie skilder baie mooi (my smaak), chalet is netjies, skoon en 100% toegerus waarmee jy nodig het. Baie dankie!

Theunis S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Cobus F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus F

Baie rustig met 'n mooi uitsig.

As jy wil uitrus, is hierdie plek dié plek om te wees!

Nado Patience G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nado Patience G

We will definitely return

Tranquil and a true escape from the constant noise and buzz of our time.

Karabo M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M

Value for money

We went there for peace of mind and to get away from the city. Marie was the greatest hostess and we didn't feel that we were visitors, as she made us feel right at home. Can't wait to go there again, thank you so much Thaba Lenaka.

Dawid V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Baie lekker

Dit was lekker stil en afgesonderd van die res van die geraas en gejaag om jou. Beslis n plek om te rus, jou kop skoonkry en rustig met die Here te praat terwyl die nag so mooi en skoon is om jou. Sal die plek beslis aanbeveel.

Lizelle S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

LOVE DIT! Sal julle weer sien!

Baie lekker, dankie Marie. Sal weer vir julle kom kuier.

Jaco P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Frans L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

As jy die stad wil agterlos, sal jy hier rustigheid vind.

Heerlik stil! Die sterre in die aand is onbeskryflik mooi. Ons het net gesukkel om agter te kom dat die stoof agter die wasbak aangeskakel word. Die plekkie is silwerskoon. Al wat kort is iewers om nat handdoeke buite te hang. Dankie vir die bakkie tee en koffie. Lekker rustig rondgeloop na die rivier en die diere se watergat toe. Ons sal weer 'n draai maak en volgende keer bietjie langer bly.

Jaco V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Very nice

No complaints.

Willie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Christoffel M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel M

Rus en vrede in 'n mooi bosveld-omgewing.

Alles is mooi, netjies, smaakvol en goed toegerus, behalwe een klein dingetjie: die gesig-wasbak is hopeloos te hoog en onprakties â?? onbereikbaar vir kort mensies!

Anna-mart B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart B

'n Lieflike plek,

Heerlik gekuier. Kinders het fiets gery en damwal toe gestap. Dit is naby genoeg aan Thaba Monate (probeer hul Zipline Adventures)! Miskien kan julle net skottelgoed was en die braaier skoonmaak die saterdag, maar andersins was dit die perfekte wegbreek.

Magda V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

'n Baie rustige naweek waar die natuur 'n vreugde is!

'n Baie netjiese plekkie. Ek stel voor dat 'n skadunet oor die afdak gesit word.

Dries D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D

'n Rustige en stil omgewing met goeie fasiliteite.

Ons het verwag dat teen die tarief wat ons betaal het, die eenheid minstens daagliks gediens sou word. Na gebruik was die gasbraaier vuil en kon dit nie weer gebruik word nie. Die eethoekie is onprakties en veral saans is daar nie voldoende lig om behoorlik te sien wat op die borde is nie. Die blad bokant die area maak dit regtig moeilik om hier te eet. Ons het 'n skinkbord gemis! Met ons aankoms was die eenheid en omgewing onberispelik skoon! Dit was opmerklik hoe ons motorspore (sand) op die plaveisel was - maar nie 'n blaartjie, klippie of enige iets anders nie, net ons spore. Die lys met DStv-kanale is fantasties. 'n Programrooster van die kanale sou egter baie handig gewees het. Ons het per abuis 'n glasbakkie gebreek en die oondvatlappie op die element gebrand. Met ons vertrek het ons 'n sms hieroor aan die dame gestuur met die versoek om die vervangingwaardes te laat weet ... wat nie realiseer het nie. Ons het heerlik uitgerus!

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMTFmOTQxLTA0OTEtNDY0ZS1hNGIzLTIyYzk5ZDYxOTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 85 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.832501761015 28.343665241587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang