Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alwyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skoon en baie netjies. Rustige verblyf met alles wat mens benodig. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Dankie Marie en Peet vir die skoon en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Alles wat jy wil hê om bietjie te herlaai. Lieflike uitsig, baie privaat en pragtig binne. Alles getuig van goeie smaak. Kon lekker op die lieflike stoep sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trunett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gasvry. Baie vriendelik en volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Rus vir die siel. Daar is niks om te doen op die perseël vir kinders nie, maar dit is 'n perfekte plek om weg te kom uit die stad. Daar is baie dinge om te doen in die omgewing soos Klein Kariba wat reg langs die plaas is en 'n krokodil plaas en Cheetah sentrum 'n paar kilo's daarvan af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Rustig Het voldoen aan al ons verwagtinge. Heerlik gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Fantasties. My seuntjie was mal oor die plaaspaaie, ons het gereeld gestap en mooi diere gesien. Ons sal definitief weer gaan kuier en volgende keer langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Absoluut waarde vir geld. Dis loshande die skoonste plek waar ons nog geslaap het, binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ongelooflik. Dit was ons 10 jaar-huweliksherdenking. Marie het rêrig die ekstra myl geloop om die naweek vir ons onvergeetlik te maak. Was rêrig besonders. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Gerieflik, ontspannend en goed geleë. Die eenheid was soos geadverteer en wat ons verwag het. Ons is gul ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Eenheid is gerieflik en het al die nodige. Sal weer besoek aflê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2022

Baie netjies en rustig. Baie oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Zebras, gemsbokke en rooibokke gesien. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMTFmOTQxLTA0OTEtNDY0ZS1hNGIzLTIyYzk5ZDYxOTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 85 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.832501761015 28.343665241587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang