Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 2

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kom geniet ons vredevolle, moderne plattelandse kothuis vir 3 persone. Die kothuis is geleë op 'n 30 hektaar private wildreservaat 8km van Bela-Bela af. Met fantastiese uitsigte oor die Waterberge en grensend aan die gewilde Klein Kariba Vakansieoord, is alles wat jy nodig het om te ontspan, net 'n uur se ry van Pretoria af.

Die kothuis bestaan uit 'n en suite slaapkamer met koningingrootte-bed, sitkamer met 'n slaapbank, pragtige kombuis en veranda met 'n uitsig. Daar is 'n TV in die sitkamer met beperkte DStv-kanale.

Geniet 'n paar salige oomblikke op die veranda met 'n pragtige uitsig of 'n lekker braai (daar is 'n gasbraai en 'n buitebraai).

Ons is op 'n gasteplaas met wild geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Alwyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en baie netjies. Rustige verblyf met alles wat mens benodig. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Dankie Marie en Peet vir die skoon en netjiese pl...
Sien meer
Jul 2023
Hyla S
5.0
Alles wat jy wil hê om bietjie te herlaai. Lieflike uitsig, baie privaat en pragtig binne. Alles getuig van goeie smaak. Kon lekker op die lieflike st...
Sien meer
Jun 2023
Trunett D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry. Baie vriendelik en volledig.
Feb 2023
Charlene D
Gesin met klein kinders
4.8
Rus vir die siel. Daar is niks om te doen op die perseël vir kinders nie, maar dit is 'n perfekte plek om weg te kom uit die stad. Daar is baie dinge ...
Sien meer
Mrt 2023
Trevor R
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig Het voldoen aan al ons verwagtinge. Heerlik gerus.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Lenaka 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMTFmOTQxLTA0OTEtNDY0ZS1hNGIzLTIyYzk5ZDYxOTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 85 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.832501761015 28.343665241587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang