Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Alphen Boutique Hotel & Spa

Hotel
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen-rylaan, Constantia, 7490, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 545 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Alphen Boutique Hotel & Spa bied luukse verblyf in die hartjie van Constantia, Kaapstad naby verskeie gesogte wynplase. Hier word die oorspronklike geboue, deure en kaggels van eeue gelede aangevul deur luukse moderne geriewe soos die verhitte swembad, rustige spa en nie minder nie as 3 restaurante op die perseel. Gaste kan in styl ontspan en 'n uitsig oor die uitgestrekte, versorgde tuine en na die berge geniet.

Verblyf word gebied in 18 kamers wat wissel van Suites tot Superior en Deluxe Kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 100% Egiptiese katoenlinne wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n weelderige en suite-badkamer met 'n reënstort, aparte bad, dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings. , komplimentêre toiletware en badhanddoeke. Daarby kom geriewe soos gratis WiFi, 'n espressomasjien, teemaakgeriewe, 'n kroegie en 'n TV standaard by elke kamer en die kamers het toegang tot óf 'n privaat terras, óf direk na die tuin.

Ontbyt is ingesluit en kan by een van die 3 restaurante op die perseel geniet word, waar ander heerlike etes bestel kan word. Ontspan in die gastesitkamer of by die kroeg, maak gebruik van die komplimentêre WiFi wat regdeur die hotel beskikbaar is of bederf jouself by die binnehuis-spa. Die Alphen bied 'n verskeidenheid buitengewone ervarings, wat verseker dat jou tyd wat jy hier spandeer werklik onvergeetlik is. Vir jou ekstra gerief is 'n portier en 'n pendeldiens beskikbaar.

Daar is ook 'n volledig toegeruste konferensiesentrum wat tot 240 sittende mense kan akkommodeer, wat 'n venue bied vir besigheidskonferensies, maar ook vir troues en ander sosiale geleenthede.

Gaste kan in die uitgestrekte tuine kuier of 'n duik in die verhitte swembad neem. Met jou voertuig veilig agter 'n afgeleë hek geparkeer, is 'n rustige nagrus in die Moederstad om te geniet.

Met sy ideale ligging in die hartjie van die Constantia-wynstreek, en die ikoniese Moederstad, het gaste by The Alphen Boutique Hotel & Spa ook maklike toegang tot wynproe-, fiets- en bergfietsroetes, voëlkyk en selfs perde- ry.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad

Ligging

  • Alphen-rylaan, Constantia, 7490, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen-rylaan, Constantia, 7490, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a412424c5a7b1f92dcbbe5d763957919035762b868a1ad443b99bd138a5ecd212fe6e12333f510842ab2b73101ab58068d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 545 per nag (plek vir 2) Alphen Drive Constantia 7490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.01261795266 18.450899720192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang