Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay 202 Seaview Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier! Kaapstad is vir seker goed ingerig vir toerisme. Lekker gebly! Woonstel het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Naby wonderlike eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf. Heerlike verblyf in 'n baie stil omgewing. Veilige parkering vir motor gee baie gemoedsrus. Woonstel is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie Nico! Hoop julle kan gou weer kom

Arnecia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

I'll do it again we had the best time. It was amazing. We loved everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you so much for the feedback!

Khanya M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Best sea view apartment. Beautiful proper sea view apartment, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you so much for the visit!

Khanya M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Perfect sea view apartment. Perfect sea view apartment, clean and safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genieva A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Money well spent, safety first. Het baie lekker gebly by ons snoesige woonstel. Ons het die branders elke dag gehoor en daar was nie baie geraas vanaf die motors op die hoofweg nie. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thanks Genieva! Hope to see you back soon!

Yolandie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable and peaceful. We enjoyed it so much. The location is perfect. The view is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thanks Yolandie!

Samantha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Exceptional service and comfort with breathtaking views. The constant communication regarding our booking was excellent and well-organised. The accommodation itself was very comfortable, and the self-catering aspect was well thought through. The location and view were breathtaking. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you for choosing to stay with us! We appreciate the feedback!

Newton W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sal aanbeveel. Lekker gebly in Blouberg. Sal beslis terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Baie dankie Newton!

Yolande A
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Dis baie stil en rustig. Ek en my man het die kuier baie geniet. Pragtige uitsig. Netjies. Mooi en gemaklik ingerig. Veilige kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie vir die besoek, Yolande!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61ed8c7b93d3de797620a2752b5f1e045413a4391e6a19ee8e6600d66eb3f67df6640060b03dc59da35252ef6e5a0767285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Coral Road Unit 202 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812145619769 18.471556329222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang