Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay 202 Seaview Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bay 202 Seaview Apartment is 'n stylvolle oopplan-selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige The Bay-kompleks in Bloubergstrand, net 100 m vanaf Bloubergstrand. Die eiendom is net 11 km vanaf die V&A Waterfront, en is naby verskeie winkels en restaurante.

Die ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met Apple TV sodat jy by jou eie Netflix-rekening kan aanmeld. Gratis vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Die woonstel het 'n balkon met lieflike see- en berguitsigte.

Die Bay-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel binne 'n sekuriteitsbeheerde hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marthinus K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Kaapstad is vir seker goed ingerig vir toerisme. Lekker gebly! Woonstel het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Naby wonderlike eetplekk...
Sien meer
Sep 2024
Nico P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Heerlike verblyf in 'n baie stil omgewing. Veilige parkering vir motor gee baie gemoedsrus. Woonstel is baie goed toegerus.
Jul 2024
Arnecia P
Saam met lewensmaat
5.0
I'll do it again we had the best time. It was amazing. We loved everything about it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Khanya M
Besigheidsreis
5.0
Best sea view apartment. Beautiful proper sea view apartment, safe environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Khanya M
Besigheidsreis
5.0
Perfect sea view apartment. Perfect sea view apartment, clean and safe!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay 202 Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61ed8c7b93d3de797620a2752b5f1e045413a4391e6a19ee8e6600d66eb3f67df6640060b03dc59da35252ef6e5a0767285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Coral Road Unit 202 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812145619769 18.471556329222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang